Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.54LIKELY
Sadness
0.67LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.11UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.41UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.09UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
We subdue by submitting.
We win by losing.
We are made grand by making ourselves little.
We come in first by becoming last.
We are honored by being humble.
We fill up with God by emptying out ourselves.
We become wise by being fools.
We possess all things by having nothing.
We wax strong by being weak.
We find life by losing ourselves in others.
We live by dying.
Leonard Sweet
JESUS DIE KONING VAN ‘N ONWANKELBARE, EWIGE KONINKRYK
Maar van die Seun sê Hy: “U troon, o God, staan vir ewig vas, met u koninklike septer laat U reg geskied.
het die reg lief en U haat die onreg.
Daarom het God, u God, U onder groot vreugde tot Koning gesalf bo u tydgenote.”
()
U koningskap is 'n koningskap vir alle tye, u heerskappy strek oor die geslagte heen ()
Die Here regeer vir altyd.
Sion, jou God regeer van geslag tot geslag.
Prys die Here! ()
In die tyd van daardie konings sal die God van die hemel 'n koninkryk oprig wat nooit vernietig sal word nie.
Hierdie koninkryk sal nie deur 'n ander vervang word nie.
Dit sal die ander koninkryk plat trap en vernietig, maar self sal dit vir altyd bestaan ()
“Nog een maal sal Ek nie alleen die aarde laat bewe nie, maar ook die hemel.”
Die woorde “nog een maal” laat duidelik blyk dat die geskape dinge, wat reeds aan die wankel is, finaal weggeneem sal word, sodat die onwankelbare dinge kan bly.
Laat ons wat 'n onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees.
Laat ons God dankbaar dien met eerbied en ontsag, soos Hy dit wil, want ons God is 'n verterende vuur.
()
DIE BOODSKAP VAN DIE KONINKRYK WAS DIE HOOF TEMA VAN JESUS EN DIE APOSTELS SE PREDIKING:
Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig.
Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom.
Bekeer julle en glo die evangelie.”
()
Maar Hy het vir hulle gesê: “Ek moet ook aan die ander dorpe die evangelie van die koninkryk van God verkondig, want daarvoor is Ek gestuur.”
()
In die tyd wat nou gevolg het, het Jesus die land deurkruis van die een stad en dorp na die ander.
Oral het Hy gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig.
()
Hy het hulle verwelkom en met hulle gepraat oor die koninkryk van God, en dié wat genesing nodig gehad het, het Hy gesond gemaak.
()
“Laat die dooies hulle eie dooies begrawe, maar gaan verkondig jy die koninkryk van God.” ()
Maar toe Filippus die evangelie van die koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus aan hulle verkondig het, het hulle gelowig geword, en mans sowel as vrouens is gedoop.
()
Paulus het drie maande lank met vrymoedigheid in die sinagoge geredeneer oor die koninkryk van God en die mense daarvan probeer oortuig.
()
‘N AGTERSTEVOOR ONDERSTEBO REGERING EN BEDRYFSTELSEL
Die swakkes is volwaardige burgers
Ek sal die kreupeles die oorblyfsel maak, die siekes 'n sterk nasie.
Ek, die Here, sal op Sionsberg oor hulle heers, nou en vir altyd.
; “Ek sê vir julle: Onder die mense op aarde is niemand gebore wat groter as Johannes is nie, en tog is die geringste in die koninkryk van God groter as hy.” ()
Volwassenheid is om soos ‘n kind te word.
In daardie tyd het die dissipels by Jesus gekom met die vraag: “Wie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?”Hy het ’n kindjie nader geroep en hom tussen hulle laat staan en gesê: “Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie.
Wie homself gering ag soos hierdie kindjie, hy is die belangrikste in die koninkryk van die hemel.
5En wie so ’n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.” (; ; , ; ; ; ; ; ; ; )
As jy wil lewe moet jy sterwe
“As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry.
()
Ons veg harder deur harder te rus.
If you learn to rest more, you will see more provision, more victory, more revelation, more healing in your life!
()
Ons kry meer, deur meer te gee.
Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes.
(; )
Ons weerstaan die bose deur die teenoorgestelde gees.
Ware kinders van God leef volgens 'n goddelike koninkryk bedryfstelsel.
Omdat ons uit God gebore is, doen ons dinge anders as die kinders van die wêreld.
Ons doen dinge in die teenoorgestelde gees, want ons het en is besig, om aan self te sterf.
Ons het ons vyande lief, ons seën die wat ons vloek, en ons bid vir die wat ons misbruik.
Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
()
Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen ’n kwaadwillige mens verset nie.
As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe.
As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere.
()
As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan.
En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie.
Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie.
()
Word ons uitgeskel, ons seën; word ons vervolg, ons verdra dit; word ons belaster, ons troos ( )
‘n sagte antwoord keer die grimmigheid af;
’n SAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar ’n krenkende woord laat die toorn opkom.
()
God se koninkryk is nie ’n destinasie nie… dis ’n lewenstyl
the kingdom of God is in your midst.”
For behold, the kingdom of God is within you [in your hearts] and among you [surrounding you].
Because God’s kingdom is already among you.”
Leo Tolstoy spent most of his old age writing a book called, "The Kingdom of God is Within You"
God se koninkryk is in jou.
()
maar ook in ons saam.
()
God se koninkryk is nie geboue en katedrale nie:
’n gebou () dis die kondisie van jou hart.
Gelykenis van die Saaier.
()
WAT IS DIE KONINKRYK?
Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees.
(Romeine 14:17) Met ander woorde die koninkryk is om met God reg te wees.
Hierdie regte posisie, Sy genade-geskenk aan ons, Sy geregtigheid verander ons vertrekpunt.
Ons begin altyd in Hom.
Ons begin deur te ontvang!
VOORWAARDES OM DIE KONINKRYK TE ONTVANG:
Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
()
Luister, my liewe broers!
Kies God nie juis dié uit wat in die oë van die wêreld arm is, om ryk te wees in die geloof en om die koninkryk in besit te neem wat Hy belowe het aan dié wat Hom liefhet nie? ()
Geseënd is julle wat arm is, want aan julle behoort die koninkryk van God.
()
Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
()
“Wie dan ook een van die geringste van hierdie gebooie ongeldig maak en die mense so leer, sal die minste geag word in die koninkryk van die hemel.
Maar wie die wet gehoorsaam en ander so leer, sal hoog geag word in die koninkryk van die hemel.
Ek sê vir julle: As julle getrouheid aan die wet nie meer inhou as dié van die skrifgeleerdes en die Fariseërs nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemel ingaan nie.” ()
"the kingdom does not come with observation" ()
“Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie.
()
“Dit verseker Ek julle: 'n Ryk mens sal moeilik in die koninkryk van die hemel kom.
Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te kom as vir 'n ryke om in die koninkryk van God te kom.” ()
Dan sal die Koning vir dié aan sy regterkant sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is! Die koninkryk is van die skepping van die wêreld af vir julle voorberei.
Neem dit as erfenis in besit, want Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet; Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My gehuisves; Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek, en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My besoek.’
()
“Pragtig, Meneer!” sê die skrifgeleerde vir Hom.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9