Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.07UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.08UNLIKELY
Joy
0.04UNLIKELY
Sadness
0.69LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.15UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.1UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Heelhartige Toewyding – die Hart van die Kerk (Hand 2:42-47)
1 Wat was die hart van die Kerk?
Heelhartige toewyding aan die Leer van die Apostels, Onderinge Verbondenheid, Gemeenskaplike Maaltyd en die Gebede.
2 Leer van die Apostels
• Ek glo in God die Vader Almagtig, Skepper van Hemel en Aarde
• Ek glo in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here
◦ Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria
◦ Wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het
◦ Wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode
◦ Wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader
◦ Van waar Hy sal kom om te oordeel oor die lewendes en die dooies
• Ek glo in die Heilige Gees
• Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk
• Die gemeenskap van die heiliges
• Die vergewing van sondes
• Die opstanding van die vlees en in ‘n ewige lewe
3 Die Ontwikkeling van die Leer
• Die Leering van die Apostels
◦ Kom uit die ou Testament (1Kor 15; 2Tim 3:16)
◦ Is hulle ondervinding in die bediening (1Joh 1:1-4)
◦ Is opgeskryf in die Nuwe Testament (Luk 1:1; 2Pet 3:15)
• Die briewe van die Apostels wys ontwikkeling
◦ “laat ons nie stilstaan by die eerste dinge nie...” – Heb 6:1
• Die Didache (die-da-gei) ontwikkel uit die oorlewering van die Apostels
• Die ekunemies konsilies (Nicea 325nC, Konstantinopel 381nc) verwys na verdere ontwikkeling,.
◦ Die leer oor Christus en die Heilige Gees
◦ Ontwikkelings soos: Moenie kniel op Sondag nie en ook nie op Pinkster nie.
◦ Die wat gedoop is sonder die teenwoordigheid van ‘n biskop was onregmatig en moet weer gedoen word.
4 Toewyding aan die Leer van die Apostels
Dit beteken eenvoudig dat ons die Skrif moet ondersoek en groei in ons kennis van Jesus Christus, sodat ons ander kan leer van Jesus.
Lees jou bybel, bid elke dag.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9