Heelhartige Toewyding

Sermon  •  Submitted   •  Presented   •  41:21
0 ratings
· 21 views

Die Handelinge kerk was geidentifiseer met die beskrywing: "Heelhartige toewyding." Dit is hierdie wat vir ons vandag partykeer moeilik is. Ons val rond tussen "fads" en "idees," maar ons word geroep na 'n toewyding aan die waarheid van die Evangelie.

Files
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Heelhartige Toewyding – die Hart van die Kerk (Hand 2:42-47) 1 Wat was die hart van die Kerk? Heelhartige toewyding aan die Leer van die Apostels, Onderinge Verbondenheid, Gemeenskaplike Maaltyd en die Gebede. 2 Leer van die Apostels • Ek glo in God die Vader Almagtig, Skepper van Hemel en Aarde • Ek glo in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here ◦ Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria ◦ Wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het ◦ Wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode ◦ Wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader ◦ Van waar Hy sal kom om te oordeel oor die lewendes en die dooies • Ek glo in die Heilige Gees • Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk • Die gemeenskap van die heiliges • Die vergewing van sondes • Die opstanding van die vlees en in ‘n ewige lewe 3 Die Ontwikkeling van die Leer • Die Leering van die Apostels ◦ Kom uit die ou Testament (1Kor 15; 2Tim 3:16) ◦ Is hulle ondervinding in die bediening (1Joh 1:1-4) ◦ Is opgeskryf in die Nuwe Testament (Luk 1:1; 2Pet 3:15) • Die briewe van die Apostels wys ontwikkeling ◦ “laat ons nie stilstaan by die eerste dinge nie...” – Heb 6:1 • Die Didache (die-da-gei) ontwikkel uit die oorlewering van die Apostels • Die ekunemies konsilies (Nicea 325nC, Konstantinopel 381nc) verwys na verdere ontwikkeling,. ◦ Die leer oor Christus en die Heilige Gees ◦ Ontwikkelings soos: Moenie kniel op Sondag nie en ook nie op Pinkster nie. ◦ Die wat gedoop is sonder die teenwoordigheid van ‘n biskop was onregmatig en moet weer gedoen word. 4 Toewyding aan die Leer van die Apostels Dit beteken eenvoudig dat ons die Skrif moet ondersoek en groei in ons kennis van Jesus Christus, sodat ons ander kan leer van Jesus. Lees jou bybel, bid elke dag.
Related Media
See more
Related Sermons
See more