Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.07UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.1UNLIKELY
Sadness
0.68LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.15UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.44UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.11UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Die Goeie Opdrag
Acts 1:
“...julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Inleiding:
[Illustrasie]
Die mens is geneig om te wil weet.
Ons wil tog net nie beheer verloor nie.
Die dissipels was net so.
Hulle wou weet - wanneer?
Hoe?
Wat nou?
Jesus leer hulle, en vir ons dat dit meer belangrik is om aandag te gee aan wie ons behoort te wees, en wat die volgende taak is wat ons moet doen.
Ek en Antoinette het ‘n interessante jaar tot dusver.
Ons het rondgeskuif tuseen huise, ons het gaan kamp, ons het gaan kuier, ons moes afskaal, ons het werk gesoek....
Ons het amper die winter gemis.
Ons was geforseer om elke dag net aandag te gee aan die volgende taak.
Daar was nie kans om ver in die toekoms in te dink nie.
ê
Dis maar hoe ons Here met ons werk.
Dis hoe ons Here met Sy jong kerk gewerk het.
In hierdie vers van die Handelinge gee God twee belangrike elemente vir die sukses van Sy beweging:
Hierdie twee elemente is vandag nog steeds die twee elemente wat Jesus gebruik om Sy kerk uit te brei:
[Belangrikste Elemente vir Kerkgroei]
Kerkgroei gebeur:
1. Deur Getuies
2. Oor Grondgebied
3. Die Hele Judea
4. En Samaria
5. Tot in die Uithoeke van die wêreld
1. Getuies
Is jy ‘n getuie?
Hoe lyk ‘n getuie?
Wat doen ‘n getuie?
Ek was eenmaal deur die polisie ondervra:
Hulle wou weet:
Wat ek gedoen het ten tye van die aanklag?
Wat het ek gesien?
Wat het ek gehoor?
Wat het ek gevoel/gedink?
1 John 1:1-2
Die woord wat vertaal word “getuie”, is “mar-too’-ree-on” in die oorspronklike Grieks.
Ons kry die woord “martelaar” van hierdie woord af.
Na meer as twee-duisend jaar se Christenskap het die woord “martelaar” onstaan omdat so baie van die vroeë Christene “gemartel” was vir hulle geloof.
3. Die Hele Judea
Die “marteling” was ‘n beskadiging van die liggaam, selfs met brandstapels;
4. En Samaria
5. Tot in die Uithoeke ban die wêreld
Was as geviolg van hulle “mar-too’-ree-on”.
Mense het Jesus geglo, hulle het gesien, gehoor, en gevoel;
Dan het hulle vertel.
Die Jode en Romeine het nie van die getuienis gehou nie en daarom gewelddadig gereageer.
Maar “mar-too’-ree-on” beteken bloot om te vertel wat jy gesien, gehoor en ervaar het.
mar-too’-ree-on” beteken bloot om te vertel wat jy gesien, gehoor en ervaar het.
In Johannes 1:1-2 lees ons van Jesus wat die “Woord, die lewe” is.
Letterlik is Hy die “Woord van Lewe”.
Dit beteken dat getuies van Jesus Christus bloot getuig van Jesus.
Christene is getuies - ons praat die waarheid oor Jesus.
Die apostels was persoonlike ooggetuies van die waarheid oor Jesus.
2 peter 1:16
Hoe goed het die vroeë kerk getuig?
So effektief en toegewyd was die kerk van daardie tyd dat baie met hulle lewens betaal het vir hulle geloof in Jesus Christus dat “Martures” - “martelaar” geword het.
Die tweede eeuse theoloog, Tartullian, het verwys na hierdie Christene en gesê dat hulle bloed die saad geword het vir die voortplanting van die kerk.
Gelowiges het nie ‘n keuse nie.
ê
Jy IS ‘n getuie.
Die vraag is of jy ‘n goeie of ‘n slegte getuie is.
Ons geliefde vers:
1 Peter 3:15
Jou lewe, lê die grondslag van hoe goed jou woorde aanvaar en geglo gaan word.
Titus 2
Hoe lyk ‘n goeie getuie?
Al hoe meer soos Jesus.
Wat sê ‘n getuie?
Alles wat Jesus gesê het.
Is jy ‘n getuie?
2. Grondgebied
Jerusalem, die hele Judea, Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.
Te veel is al in preke gemaak van die grondgebied.
3. Die Hele Judea
Maar dit is die moeite werd om te kyk na hoe die jong Christene dit sou verstaan.
4. En Samaria
Jerusalem was die setel van die Joodse geloof.
Tradisioneel, outoritêr, eksklusief.
5. Tot in die Uithoeke van die wêreld
Luister weer na die eerste reaksie deur die dissipels nadat Jesus hulle verlaat het:
12Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggegaan
[Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggegaan…]
Jesus se woorde: “Julle sal My getuies wees..” - is ‘n opdrag en terselfdertyd ‘n profesie.
Is ‘n opdrag en terselfdertyd ‘n professie.
Vers 8 gee die algemene raamwerk vir die boek van Handelinge.
Na hierdie inleiding beskryf Lukas die onstuitbare opmars van die Christendom uit Jerusalem,
Deur Judea tot in Samaria.
Samaria en dan deur die Romeinse wêreld.
Soos die boek ontvou, sal ons deur die drie dele van die uitbreiding van die kerk beweeg.
En daarna deur die hele Romeinse ryk.
Soos die boek ontvou, sal ons deur al die dele van die uitbreiding van die kerk beweeg.
Hierdie begin van die kerk, het die verloop van die geskiedenis van die mens dramaties verander.
Die verspreiding van die evangelieboodskap het plaasgevind dwarsdeur Handelinge om die hele aarde te bereik.
Vandag het gelowiges nog steeds die verantwoordelikheid om Christus se getuies regdeur die wêreld te wees.
Die omgewing en geleenthede vir getuienis is so omvangryk soos die koninkryk self
Die geleentheid en omgewing vir getuienis oor wie Jesus is, is die hele wêreld.
Dit was en is die doel van die kerk tot Jesus kom.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9