Die Goeie Opdrag

Acts  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 8 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Die Goeie Opdrag

Acts 1:8 AFR1983
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Acts 1:8 AFR1983
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Acts 1:
“...julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.

Inleiding:

[Illustrasie]
Die mens is geneig om te wil weet.
Ons wil tog net nie beheer verloor nie.
Die dissipels was net so.
Hulle wou weet - wanneer?
Hoe?
Wat nou?
Jesus leer hulle, en vir ons dat dit meer belangrik is om aandag te gee aan wie ons behoort te wees, en wat die volgende taak is wat ons moet doen.
Ek en Antoinette het ‘n interessante jaar tot dusver.
Ons het rondgeskuif tuseen huise, ons het gaan kamp, ons het gaan kuier, ons moes afskaal, ons het werk gesoek....
Ons het amper die winter gemis.
Ons was geforseer om elke dag net aandag te gee aan die volgende taak.
Daar was nie kans om ver in die toekoms in te dink nie.
ê
Dis maar hoe ons Here met ons werk.
Dis hoe ons Here met Sy jong kerk gewerk het.
In hierdie vers van die Handelinge gee God twee belangrike elemente vir die sukses van Sy beweging:
Hierdie twee elemente is vandag nog steeds die twee elemente wat Jesus gebruik om Sy kerk uit te brei:
[Belangrikste Elemente vir Kerkgroei]
Kerkgroei gebeur:
1. Deur Getuies
2. Oor Grondgebied
3. Die Hele Judea
4. En Samaria
5. Tot in die Uithoeke van die wêreld

1. Getuies

Acts 1:8 AFR1983
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Is jy ‘n getuie?
Hoe lyk ‘n getuie?
Wat doen ‘n getuie?
Ek was eenmaal deur die polisie ondervra:
Hulle wou weet:
Wat ek gedoen het ten tye van die aanklag?
Wat het ek gesien?
Wat het ek gehoor?
Wat het ek gevoel/gedink?
1 John 1:1–2 AFR1983
Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie oë gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe. Die Lewe het gekom; ons het Hom gesien en is getuie daarvan, en ons verkondig aan julle die Ewige Lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is.
1 John 1:1-2
1 John 1:1–2 AFR1983
1 Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie oë gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe. 2 Die Lewe het gekom; ons het Hom gesien en is getuie daarvan, en ons verkondig aan julle die Ewige Lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is.
Die woord wat vertaal word “getuie”, is “mar-too’-ree-on” in die oorspronklike Grieks.
Ons kry die woord “martelaar” van hierdie woord af.
Na meer as twee-duisend jaar se Christenskap het die woord “martelaar” onstaan omdat so baie van die vroeë Christene “gemartel” was vir hulle geloof.
3. Die Hele Judea
Die “marteling” was ‘n beskadiging van die liggaam, selfs met brandstapels;
4. En Samaria
5. Tot in die Uithoeke ban die wêreld
Was as geviolg van hulle “mar-too’-ree-on”.
Mense het Jesus geglo, hulle het gesien, gehoor, en gevoel;
Dan het hulle vertel.
Die Jode en Romeine het nie van die getuienis gehou nie en daarom gewelddadig gereageer.
Maar “mar-too’-ree-on” beteken bloot om te vertel wat jy gesien, gehoor en ervaar het.
mar-too’-ree-onbeteken bloot om te vertel wat jy gesien, gehoor en ervaar het.
In Johannes 1:1-2 lees ons van Jesus wat die “Woord, die lewe” is.
Letterlik is Hy die “Woord van Lewe”.
Dit beteken dat getuies van Jesus Christus bloot getuig van Jesus.
Christene is getuies - ons praat die waarheid oor Jesus.
Die apostels was persoonlike ooggetuies van die waarheid oor Jesus.
2 Peter 1:16 AFR1983
16 Toe ons aan julle die krag van ons Here Jesus Christus en sy wederkoms bekend gemaak het, het ons ons nie op versinsels of legendes verlaat nie. Nee, met ons eie oë het ons Hom in al sy majesteit gesien.
2 Peter 1:16 AFR1983
16 Toe ons aan julle die krag van ons Here Jesus Christus en sy wederkoms bekend gemaak het, het ons ons nie op versinsels of legendes verlaat nie. Nee, met ons eie oë het ons Hom in al sy majesteit gesien.
2 peter 1:16
Hoe goed het die vroeë kerk getuig?
Acts 17:6 AFR1983
6 Toe die Jode hulle nie kry nie, sleep hulle vir Jason en ’n paar ander gelowiges na die stadsbestuur toe en skreeu: “Dit is die mense wat die hele wêreld in beroering bring. Hulle is nou hier in ons stad,
Acts 17:6 AFR1983
6 Toe die Jode hulle nie kry nie, sleep hulle vir Jason en ’n paar ander gelowiges na die stadsbestuur toe en skreeu: “Dit is die mense wat die hele wêreld in beroering bring. Hulle is nou hier in ons stad,
So effektief en toegewyd was die kerk van daardie tyd dat baie met hulle lewens betaal het vir hulle geloof in Jesus Christus dat “Martures” - “martelaar” geword het.
Die tweede eeuse theoloog, Tartullian, het verwys na hierdie Christene en gesê dat hulle bloed die saad geword het vir die voortplanting van die kerk.
Gelowiges het nie ‘n keuse nie.
ê
Jy IS ‘n getuie.
Die vraag is of jy ‘n goeie of ‘n slegte getuie is.
Ons geliefde vers:
1 Peter 3:15 AFR1983
15 In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
1 Peter 3:15 AFR1983
15 In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
1 Peter 3:15
Jou lewe, lê die grondslag van hoe goed jou woorde aanvaar en geglo gaan word.
Titus 2:3–5 AFR1983
3 Net so moet jy ook vir die ouer vroue sê hulle gedrag moet dié wees van mense wat ’n heilige lewe lei. Hulle moenie kwaadpraat of aan drank verslaaf wees nie. Hulle moet goeie raad kan gee, 4 sodat hulle die jonger vrouens kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees, 5 verstandig en kuis, goeie huisvrouens, onderdanig aan hulle mans. Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie.
Titus 2:4–5 ESV
4 and so train the young women to love their husbands and children, 5 to be self-controlled, pure, working at home, kind, and submissive to their own husbands, that the word of God may not be reviled.
Titus 2:3–5 ESV
3 Older women likewise are to be reverent in behavior, not slanderers or slaves to much wine. They are to teach what is good, 4 and so train the young women to love their husbands and children, 5 to be self-controlled, pure, working at home, kind, and submissive to their own husbands, that the word of God may not be reviled.
Titus 2:5 AFR1983
5 verstandig en kuis, goeie huisvrouens, onderdanig aan hulle mans. Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie.
Titus 2:8 AFR1983
8 gesonde en onaanvegbare prediking. Dan sal elke teenstander in die verleentheid kom dat hy niks slegs van ons sal kan sê nie.
Titus 2
Titus 2:8 AFR1983
8 gesonde en onaanvegbare prediking. Dan sal elke teenstander in die verleentheid kom dat hy niks slegs van ons sal kan sê nie.
Hoe lyk ‘n goeie getuie?
Al hoe meer soos Jesus.
Wat sê ‘n getuie?
Alles wat Jesus gesê het.
Is jy ‘n getuie?

2. Grondgebied

Acts 1:8 AFR1983
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Jerusalem, die hele Judea, Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.
Te veel is al in preke gemaak van die grondgebied.

3. Die Hele Judea

Maar dit is die moeite werd om te kyk na hoe die jong Christene dit sou verstaan.

4. En Samaria

Jerusalem was die setel van die Joodse geloof.
Tradisioneel, outoritêr, eksklusief.

5. Tot in die Uithoeke van die wêreld

Luister weer na die eerste reaksie deur die dissipels nadat Jesus hulle verlaat het:

12Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggegaan

[Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggegaan…]
Jesus se woorde: “Julle sal My getuies wees..” - is ‘n opdrag en terselfdertyd ‘n profesie.
Is ‘n opdrag en terselfdertyd ‘n professie.
Vers 8 gee die algemene raamwerk vir die boek van Handelinge.
Na hierdie inleiding beskryf Lukas die onstuitbare opmars van die Christendom uit Jerusalem,
Deur Judea tot in Samaria.
Samaria en dan deur die Romeinse wêreld. Soos die boek ontvou, sal ons deur die drie dele van die uitbreiding van die kerk beweeg.
En daarna deur die hele Romeinse ryk.
Soos die boek ontvou, sal ons deur al die dele van die uitbreiding van die kerk beweeg.
Hierdie begin van die kerk, het die verloop van die geskiedenis van die mens dramaties verander.
Die verspreiding van die evangelieboodskap het plaasgevind dwarsdeur Handelinge om die hele aarde te bereik.
Vandag het gelowiges nog steeds die verantwoordelikheid om Christus se getuies regdeur die wêreld te wees.
Die omgewing en geleenthede vir getuienis is so omvangryk soos die koninkryk self
Die geleentheid en omgewing vir getuienis oor wie Jesus is, is die hele wêreld.
Dit was en is die doel van die kerk tot Jesus kom.
Dit was en is jou en my doel vir hierdie lewe.
Amen
Related Media
See more
Related Sermons
See more