Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.1UNLIKELY
Joy
0.11UNLIKELY
Sadness
0.66LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.01UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.14UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.12UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Goeie Gees vir die Goeie Nuus
Inleiding
Miskien is jy soos ek;
Ek dink ek kan enigiets doen.
Ek sê nie maklik nee vir ‘n uitdaging nie.
Veral, as ek - in my opinie - genoeg weet van die onderwerp.
Die dissipels kon moontlik dink dat hulle gereed is om die kerk-vaandel voort te dra - na Jesus se hemelvaart.
Enigiemand sou verstaan dat hulle kon dink dat hulle die goeie nuus kan versprei in hulle eie krag.
Ek meen - hulle het al die wonderwerke van Jesus gesien.
Self gesien - nie net daarvan gehoor nie; self gesien!
Hulle het selfs demone uitgedryf, siekes gesond gemaak, gesien hoe die gemeente groei; al hoe meer mense volg Jesus - en hulle.
Hier is ‘n belangrike les vir die apostels en ook vir ons;
Al die voorbereiding, opleiding, ervaring wat ons mag opdoen, is waardeloos sonder die regte krag.
Vir ons as Christene, is daardie noodsaaklike krag - die Goeie Gees.
Dit is die Goeie Gees wat Jesus belowe het.
Jesus het seker gemaak dat die apostels nie slegs gemotiveerd was vir die taak nie maar dat hulle ook bemagtig sal wees vir die taak.
Die apostels moes wag - vir die krag.
Miskien is jy, soos ek, en ons dink ons moet doen.
Wag is vir lui mense.
Wag is vir dom mense.
Wag is vir ander mense.
Wag is vir slim mense.
Wag is vir geestelike mense.
Wag is vir Christene.
Wag is vir my.
Jy kan maar wag, dat die Goeie Gees dinge vir jou duidelik maak;
Wat om te doen;
Wat om te sê;
Wat om te luister.
Alhoewel hierdie belofte van die gawe van die Goeie Gees spesifiek vir die apostels was, is die belofte ook vir alle Christene na die uitstorting van die Heilige Gees.
Wat om te
Kyk na:
Acts
Ou Testament profesieë wat oor die Nuwe Gelofte gaan bevat spesifieke verwysing na die Goeie Gees:
Eze 36:
Vier feite oor die Goeie Gees:
1. Die Goeie Gees is ‘n gawe
2. Die Goeie Gees is ‘n belofte
3. Die Goeie Gees is volledig
4. Die Goeie Gees is krag
1. Die Goeie Gees is ‘n gawe
Die Vader se - “welkom in my familie” - geskenk aan elke nuwe aangenome kind is
Die Vader se - “welkom in my familie” - geskenk aan elke nuwe aangenome kind is
ongewoon
bonatuurlik
kragtig
Johannes die Doper se pa, Sagarias, het hierdie bonatuurlike geskenk ontvang toe hy ge-profeteer het (Lukas 1:67-79).
In elke geval waar die Goeie Gees belowe word, is dit van die Vader af.
Ons kan niks en niemand verdien nie.
As die Vader uit die goedheid van Sy hart, nie vir ons geskenke gee nie, sal ons
niks wees nie,
niks hê nie,
ê nie,
niks het om te sê nie.
Goeie vraag?
Wie was ek dan om God te probeer verhinder?
Die Goeie Gees is ‘n geskenk.
Kan Hom nie verdien nie.
Kan Hom nie opwek soos ‘n ‘Genie’ nie.
Kan Hom nie manipuleer nie.
Die Goeie Gees is ‘n geskenk.
Kan Hom nie uitkoop of omkoop nie.
Kan Hom nie vermy nie.
2. Die Goeie Gees is ‘n belofte
Die Vader het belowe.
‘n Geskenk
Wat God sê - dit doen Hy.
God se beloftes sluit hierdie uitgebreide lys in:
Ewige lewe
Vergifnis
Die Heilige Gees
Geld / Finansies
Ons behoeftes
Genesing
Wysheid / Begeleiding
Kinders, Familie en Huwelik
Vrede
Oorwinning oor versoeking
Beskerming
Oorwinning oor vrees
Liggaamlike opstanding
Einde van lyding
Dit sou totaal voldoende wees as God jou sou red om jou vir ewig by Hom in die paradys te kon kry.
Maar vir God is dit nie genoeg nie.
Sy verhouding met jou word bemagtig deur Sy beste van alle beloftes.
Jy, Christen - belowe God - het die Heilige Goeie Gees.
3. Die Goeie Gees is volledig
Die woord “doop” is [baptitzio].
Wat beteken onderdompel.
Dit beteken eintlik “om iets te week in”.
Soos ‘n beskuit.
[oupa se beskuit-eet gewoonte in ‘n bakkie]
Drie en veertig keer word die Heilige Gees genoem in Handelinge.
Die Goeie Gees is volledig want:
Die Goeie Gees:
Oorval - neem oor (1:8)
Gee boodskappe (1:16)
Vervul (2:4)
Gee leiding (2:14)
Gee insig (4:25)
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9