Handelinge (2)

Acts  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 17 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Goeie Gees vir die Goeie Nuus

Acts 1:4–5 AFR1983
4 Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. 5 Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
John 3:16 AFR1983
“God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
Acts 1:4–5 AFR1983
4 Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. 5 Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
Acts 1:8 AFR1983
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”

Inleiding

Miskien is jy soos ek;
Ek dink ek kan enigiets doen.
Ek sê nie maklik nee vir ‘n uitdaging nie.
Veral, as ek - in my opinie - genoeg weet van die onderwerp.
Die dissipels kon moontlik dink dat hulle gereed is om die kerk-vaandel voort te dra - na Jesus se hemelvaart.
Enigiemand sou verstaan dat hulle kon dink dat hulle die goeie nuus kan versprei in hulle eie krag.
Ek meen - hulle het al die wonderwerke van Jesus gesien.
Self gesien - nie net daarvan gehoor nie; self gesien!
Hulle het selfs demone uitgedryf, siekes gesond gemaak, gesien hoe die gemeente groei; al hoe meer mense volg Jesus - en hulle.
Luke 24:49 AFR1983
49 En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly totdat julle met krag van bo toegerus is.”
Luke 24:49 AFR1983
49 En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly totdat julle met krag van bo toegerus is.”
Hier is ‘n belangrike les vir die apostels en ook vir ons;
Al die voorbereiding, opleiding, ervaring wat ons mag opdoen, is waardeloos sonder die regte krag.
Vir ons as Christene, is daardie noodsaaklike krag - die Goeie Gees.
Dit is die Goeie Gees wat Jesus belowe het.
Jesus het seker gemaak dat die apostels nie slegs gemotiveerd was vir die taak nie maar dat hulle ook bemagtig sal wees vir die taak.
Die apostels moes wag - vir die krag.
Miskien is jy, soos ek, en ons dink ons moet doen.
Wag is vir lui mense.
Wag is vir dom mense.
Wag is vir ander mense.
John 15:26 AFR1983
26 “Wanneer die Voorspraak kom wat Ek vir julle van die Vader af sal stuur, die Gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal Hy oor My getuig.
John 15:26 AFR1983
26 “Wanneer die Voorspraak kom wat Ek vir julle van die Vader af sal stuur, die Gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal Hy oor My getuig.
Wag is vir slim mense.
Wag is vir geestelike mense.
Wag is vir Christene.
Wag is vir my.
Jy kan maar wag, dat die Goeie Gees dinge vir jou duidelik maak;
Wat om te doen;
Wat om te sê;
Wat om te luister.
Alhoewel hierdie belofte van die gawe van die Goeie Gees spesifiek vir die apostels was, is die belofte ook vir alle Christene na die uitstorting van die Heilige Gees.
Wat om te
Kyk na:
Acts 8:14–16 AFR1983
14 Toe die apostels in Jerusalem hoor dat die mense in Samaria die woord van God aanvaar het, het hulle vir Petrus en Johannes daarheen gestuur. 15 Dié het toe gegaan en vir die mense daar gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, 16 want die Gees het nog nie op een van hulle gekom nie; hulle was net in die Naam van die Here Jesus gedoop.
Acts 8:14–16 ESV
14 Now when the apostles at Jerusalem heard that Samaria had received the word of God, they sent to them Peter and John, 15 who came down and prayed for them that they might receive the Holy Spirit, 16 for he had not yet fallen on any of them, but they had only been baptized in the name of the Lord Jesus.
Acts
Ou Testament profesieë wat oor die Nuwe Gelofte gaan bevat spesifieke verwysing na die Goeie Gees:
Ezekiel 36:27 AFR1983
27 Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.
Ezekiel 36:27 AFR1983
27 Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.
Eze 36:
Vier feite oor die Goeie Gees:
1. Die Goeie Gees is ‘n gawe
2. Die Goeie Gees is ‘n belofte
3. Die Goeie Gees is volledig
4. Die Goeie Gees is krag

1. Die Goeie Gees is ‘n gawe

Acts 1:4 AFR1983
4 Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het.

Die Vader se - “welkom in my familie” - geskenk aan elke nuwe aangenome kind is
Die Vader se - “welkom in my familie” - geskenk aan elke nuwe aangenome kind is
ongewoon
bonatuurlik
kragtig
Johannes die Doper se pa, Sagarias, het hierdie bonatuurlike geskenk ontvang toe hy ge-profeteer het (Lukas 1:67-79).
In elke geval waar die Goeie Gees belowe word, is dit van die Vader af.
Ons kan niks en niemand verdien nie.
As die Vader uit die goedheid van Sy hart, nie vir ons geskenke gee nie, sal ons
niks wees nie,
niks hê nie,
ê nie,
niks het om te sê nie.
Acts 11:16–17 AFR1983
16 Toe dink ek aan die woorde wat die Here gesê het: ‘Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.’ 17 Hulle het net soos ons in die Here Jesus Christus geglo, en God het aan hulle ook dieselfde gawe as aan ons gegee. Wie was ek dan om God te probeer verhinder?”

Goeie vraag? Wie was ek dan om God te probeer verhinder?
Die Goeie Gees is ‘n geskenk.
Kan Hom nie verdien nie.
Kan Hom nie opwek soos ‘n ‘Genie’ nie.
Kan Hom nie manipuleer nie.
Die Goeie Gees is ‘n geskenk.
Kan Hom nie uitkoop of omkoop nie.
Kan Hom nie vermy nie.

2. Die Goeie Gees is ‘n belofte

Acts 1:4 AFR1983
4 Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het.
Acts 1:4 AFR1983
4 Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het.
Die Vader het belowe.
‘n Geskenk
Wat God sê - dit doen Hy.
1 Kings 9:5 AFR1983
5 sal Ek jou heerskappy oor Israel bestendig. So het Ek jou vader Dawid belowe: Daar sal altyd iemand uit jou nageslag wees om oor Israel te regeer.
1 Kings 9:5 AFR1983
5 sal Ek jou heerskappy oor Israel bestendig. So het Ek jou vader Dawid belowe: Daar sal altyd iemand uit jou nageslag wees om oor Israel te regeer.
1 Kings 9:4–5 AFR1983
4 “En jy, as jy soos jou vader Dawid opreg en met oorgawe voor My leef en alles doen wat Ek jou beveel en my voorskrifte en bepalings nakom, 5 sal Ek jou heerskappy oor Israel bestendig. So het Ek jou vader Dawid belowe: Daar sal altyd iemand uit jou nageslag wees om oor Israel te regeer.
1 Kings 9:5 AFR1983
5 sal Ek jou heerskappy oor Israel bestendig. So het Ek jou vader Dawid belowe: Daar sal altyd iemand uit jou nageslag wees om oor Israel te regeer.
God se beloftes sluit hierdie uitgebreide lys in:
Ewige lewe
Vergifnis
Die Heilige Gees
Geld / Finansies
Ons behoeftes
Genesing
Wysheid / Begeleiding
Kinders, Familie en Huwelik
Vrede
Oorwinning oor versoeking
Beskerming
Oorwinning oor vrees
Liggaamlike opstanding
Einde van lyding
Dit sou totaal voldoende wees as God jou sou red om jou vir ewig by Hom in die paradys te kon kry.
Maar vir God is dit nie genoeg nie.
Sy verhouding met jou word bemagtig deur Sy beste van alle beloftes.
Jy, Christen - belowe God - het die Heilige Goeie Gees.

3. Die Goeie Gees is volledig

Acts 1:5 AFR1983
5 Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
Acts 1:5 AFR1983
5 Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
Die woord “doop” is [baptitzio].
Wat beteken onderdompel.
Dit beteken eintlik “om iets te week in”.
Soos ‘n beskuit.
[oupa se beskuit-eet gewoonte in ‘n bakkie]
Drie en veertig keer word die Heilige Gees genoem in Handelinge.
Die Goeie Gees is volledig want:
Die Goeie Gees:
Oorval - neem oor (1:8)
Gee boodskappe (1:16)
Vervul (2:4)
Gee leiding (2:14)
Gee insig (4:25)
Verkondig die Woord deur mense(4:31)
Getuig van Jesus (5:31-32)
Reageer op gebed (8:15, 17)
Versterk die kerk (9:31)
Gee vaste geloof (11:24)
Gee wysheid en inligting aan die kerk (13:2)
Stuur mense uit (13:9)
Gee blydskap (13:52)
Bevestig geloof (15:8)
Bevestig besluite (15:28)
Verhinder (16:6)
Versorg die plaaslike gemeente (20:28)
Ondersteun die waarheid (26:25)
Die Goeie Gees is volledig.

4. Die Goeie Gees gee krag

Acts 1:8 AFR1983
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Acts 1:8 AFR1983
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Die woord “krag” kom van die Griekse woord [dunamis].
“Dinamiet”
“Dinamies”
“Dinamiek”
Alle gelowiges het die Goeie Heilige Gees en het die dinamiet, dinamiek, of is dinamies genoeg om die werk van die Evangelie te kan doen.
Hierdie krag is noodsaaklik om elke Christen te help om:
Nie die Gees te bedroef deur te Sondig nie:
Ephesians 4:30 AFR1983
30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.
Ephesians 4:30 AFR1983
30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.
Om vervul en beheer te word deur die Gees:
Ephesians 5:18 AFR1983
18 Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul,
Ephesians 5:18 AFR1983
18 Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul,
Ephesians 5:19 ESV
19 addressing one another in psalms and hymns and spiritual songs, singing and making melody to the Lord with your heart,
Die krag van die Goeie Gees maak die Woord van God waardevol vir ons en in ons.
Colossians 3:16 AFR1983
16 Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing.

Waarskuwing:
Lees maar deur die hele Bybel en lees oor die Goeie Heilige Gees:
Hier is wat jy nie sal sien nie:
Orde - nie chaos nie
Daar is nie ‘n onverstaanbare gebrabbel nie.
Daar is nie ‘n onverstaanbare gebrabbel nie.
Daar is nie ‘n geblaf of ‘n ge-tjank nie.
Daar is nie omval en rondkruip nie.
Daar is altyd orde en doelgerigtheid.
Die uitsluitlike doel van die Goeie Gees is om die Goeie nuus oor Jesus te laat gestalte kry in die kerk.
Om elke gelowige op te rig en op te lei.
Hy doen dit deur te help - Hy is die “Helper”.
Ephesians 4:11–12 AFR1983
11 En dit is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. 12 Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus.

Eph 4:
Wat is die sterkste mag wat teen die mag van die Heilige Gees werk?
Jou gedagtes.
2 Corinthians 10:4–5 AFR1983
4 Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies 5 en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.

2 Corinthians 10:5–6 AFR1983
5 en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. 6 Ons is ook gereed om met elke ongehoorsaamheid af te reken sodra julle eie gehoorsaamheid volkome is.
Dit is ‘n stryd.
Dit is ‘n stryd.
Ons gedagtes is magtig om te oorwin.
Ons gedagtes is magtig om ons te laat glo - ons verloor.
Maar - nie jou sterkste gedagtes is sterker as die Mag van die Goeie Gees nie.

Opsomming

Het jy die Goeie Gees?
Hoe sal jy weet?
Galatians 5:22 AFR1983
22 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid,
Galatians 5:22 AFR1983
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid,
Hoe kry jy hierdie Goeie Gees?
Luke 11:13 AFR1983
13 As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee—die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.”
Luke 11:13 AFR1983
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee—die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.”
Die Goeie Vader gee die Goeie Gees aan die wat opreg vra.
Die Goeie Gees se doel op aarde is om Jesus se waarde te wys.
So, wanneer jy vra vir die Goeie Gees, dan moet jou redes wees;
om die waarde van Jesus beter te kan belewe,
en om die waarde van Jesus beter te kan uitlewe.
Mag die Goeie Gees van God al hoe meer werklik wees in jou en my lewe - hier op aarde.
Amen!
Related Media
See more
Related Sermons
See more