Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.1UNLIKELY
Sadness
0.69LIKELY
Language Tone
Analytical
0.01UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.08UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Sekerlik een van die grootste voordele van kind van God wees is die toegang tot die kollektiewe “rightwiseness” opgesluit in die liggaam van Christus.
Paulus beskryf die Liggaam van Christus in 1 Cor 12.  Net soos die menslike liggaam ‘n lopende wonderwerk is van diverse funksies wat saamwerk tot gesonde menswees is die liggaam van Christus die mees wonderbaarlikste uitdrukking van God se genialiteit!
Rom 12:5; Eph 4:11-16
Soos ons fisiese liggaam ‘n bepaalde gesonde lewenstyl nodig het om optimaal te bly funksioneer het die liggaam van Christus ook ‘n sekere lewensuitkyk nodig.
Jy is wat jy eet.
Leerstellige akkuraatheid.
(Acts 2:42) Ons het die hele liggaam in al sy diversiteit nodig.
(Rom 12:3-8)Die hoeveelheid liefde wat jy insit bepaal die hoeveelheid liefde wat jy terugkry.
Aanhou bly reformeer.
(Rom 8:29; Verantwoordbaarheid en jou eie ontwikkeling proses.
Ken Wilber som die totale ontwikkeling proses van die mens in 8 fases.
Archaic, indigenous, tribal, traditional, modern, post modern, integral, post integral.
[1]Individuele groei tesame met kollektiewe groei.
Niemand is toeskouers nie.
Jy groei in die deelneem, en jou bepaalde roeping uit te leef.
Elkeen se gehoorsaamheid is belangrik, en baan die weg vir die selfversorging van elke lid.
(1 Cor 12:25; Eph 4:16)Leer om die liggaam te onderskei.
(1 Cor 11:Te wille van die liggaam.
(Col 1:24-29) Kollektiewe gesag.
(Eph 1:22)
Die samekoms van gelowiges is die fontein.
Hoe moet dit dan wees, broers?
Elke keer as julle bymekaarkom, het elkeen gewoonlik ‘n bydrae om te lewer: ‘n psalm, ‘n onderwysing, ‘n openbaring, ‘n ongewone taal of klank, ‘n uitleg daarvan.
Sorg dan dat alles tot opbou van die gemeente verloop.
(1 Cor 14:26) Jy kry toegang en jy drink van die liggaam in die samekoms van gelowiges.
Een tot een konneksie is belangrik, maar die input word eksponensieel verdubbel in die samekoms.
Die Kollektiewe sinne van Christus.
“But we have the mind of Christ.” ( 1 Cor 2:16)
Dit is betekenisvol dat Paulus nie hier sê, ek het die sinne van Christus nie.
Die genialiteit van God is opgesluit in die liggaam.
Dit is die misterie wat vir eeue geheim gehou is, en in Christus eers geopenbaar is!! aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid.
(Col 1:27)
Multitude of Consellors – (Prov 11:14; 15:22; 24:6)
Deel van die liggaam maar opereer op jou eie.
Ons mag nie ‘n opinie gee rakende die bedanking van die Brian Houston skandaal nie.
Ons is nie daar nie, ons ken nie die mense direk nie.
Maar ons doen en late bring geweldige skade aan die liggaam!!! Maar in ‘n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en erdewerk; en sommige tot eer, maar ander tot oneer.
As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy ‘n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.
Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit ‘n rein hart aanroep.
(2 Tim 2:20-22) Ons lewe is ALTYD ‘n preek, soms vertoon ons die glorie van die Here en inspireer ons mense!
Ander kere is ons lewe ‘n boodskap van waarskuwing.
Daarom gooi ons nie diegene wat val weg nie.
Sonder Dawid se openlike belydenis oor die Batseba skandaal nie, was die Woord van God onvolkome.
Betekenisvolle verhoudinge van samewerking.
Omring jou met ‘n verskeidenheid van mense van statuur wat al verder as jy gegroei het.
Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg.
(Prov 13:20) wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.
(2 Tim 2:2) Ouer vroue leer die jonger vroue.
(Tit 2:3-4)
EEN Van Gees.
God seën uitermatig waar Sy liggaam in verbondenheid met Hom en met mekaar lewe!
(Rom 7:4; Rom 9:1; 1 Cor 15:22; Eph 3:6, 12, 21; Col 2:6, 10, 11-1; Rev 1:9) IN ONE ACCORD (Acts 1:14; Acts 2:1; Acts 2:46; Acts 5:12; Acts 8:6; Acts 4:24, 32; Acts 15:25)
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9