Faithlife Sermons

Maak ruimte vir jou siel

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 3 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Inleiding

Enige boks-houers?
Enige kabel houers?
Laai vol batterye?
Ou remotes? (slides vir almal)

Wat doen ‘clutter’

Vat spasie weg. Maak beweging moeilik. Dit blok ‘n mens in. Dit sit jou lewe op hold - soos om ‘n telkom oproep kamer te he.

Wat is geestelike clutter?

Die dinge in ons lewens wat spasie sit tussen ons en God. Die dinge wat dit moeilik maak vir ons om te beweeg na God toe. Dit wat ons blok, ons keer om die Heilige Gees te ontdek in onsself. Dit wat tyd wegvat van God af.
Kan jy dink aan iets in jou lewe waarvan jy moet ontslae raak?
Soms moet ons net rearrange, daar is nie te veel goed nie, maar dit is op die verkeerde plekke en jy moet die meubels van jou geestelike huis rondskuif.

Leer by God

God kom vertel vir ons ‘n storie van hoe Hy ruimte geskep het vir ons siele in Genesis 2:4-7 “These are the generations of the heavens and the earth when they were created. In the day that the Lord God made the earth and the heavens, when no plant of the field was yet in the earth and no herb of the field had yet sprung up—for the Lord God had not caused it to rain upon the earth, and there was no one to till the ground; but a stream would rise from the earth, and water the whole face of the ground— then the Lord God formed man from the dust of the ground, and breathed into his nostrils the breath of life; and the man became a living being.”
Related Media
Related Sermons