Week van Toewyding A

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Inleiding

Toewyding - om jouself aan iets te verbind.
Abseiling
Waarin bind jy jouself vas? Wat is dit waarop jy staatmaak?
Seisoen van gebed - om te lewe in gesprek met God.
Hoe lyk ‘n lewe van aanbidding - dat dit meer is as woorde maar ‘n bewussein…
Om te leer om bewus te wees van God se teenwoordigheid en jou lewe so in te rig.

Teks

Aansporing vir gelowiges om hulleself toe te wei om as kinders van God te leef.
(Lees)

Teks samevatting

Die eerste ding is om los te maak
Kan nie aanhou slegte dinge doen solank as wat jy ewe veel goeie dinge doen nie
apothemenoi - om ‘n kledingstuk uit te trek…
Waarvan moet jy jouself losmaak?
Wees soos babas
Instink om te gryp na die melk wat voed
Afhanklik en in vertroue
Lewende stene
‘n Steen wat groei, groter en sterker
Gekies deur God:
(Jode wat tot bekering gekom het) ook Heidene…

Opsomming

Maak los van die dinge wat teenstrydig is met die lewende melk van God
Groei in standvastigheid as lewende stene - commit jouself om teen aan God te groei
Onthou wie jy is - God het jou geroep vanuit die duisternis in die lig in - lewe op grond van wie God se jy is en maak jouself los van die dinge van die wereld wat hierdie heilige identiteit bedreig.

Prakties:

Kry ‘n klip of ‘n stukkie tou (melk gaan dalk af gaan)
Kyk daarna en onthou dat God by jou is
Die week van toewyding = ‘n manier vir ons om bewus te word van God se teenwoordigheid en sy wil - en om te kies om onsself daaraan te verbind.
Word stil.
Related Media
See more
Related Sermons
See more