Materialism as an aspect of sin

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views

The pursuit of possessions and wealth and a preoccupation with physical things is futile and dissatisfying.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Materialism as the result of human sin

At the fall

Genesis 3:6 DIEBYBEL:A19331953
6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ’n lus was vir die oë, ja, ’n boom wat ’n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet.

Among pagans

Romans 1:22–23 DIEBYBEL:A19331953
22 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword 23 en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ’n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere.
See also Ps 115:2–8; Is 44:9–11; Da 3:1; Da 3:4–7; Hab 2:18; Ac 17:16; 2 Ti 3:2

Within Israel itself

Exodus 20:4–5 DIEBYBEL:A19331953
4 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. 5 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die Here jou God, is ’n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat;
See also Ex 32:4; Le 26:1; Dt 4:15–19; Dt 7:25; 1 Ki 11:1–6; Ps 106:19–20; Is 42:8; Je 2:11–13; 1 Co 10:14

Materialism and possessions

Possessions are to be seen as a gift from God

1 Chronicles 29:12 DIEBYBEL:A19331953
12 En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak.
See also Ge 13:2; Ge 26:12–13; Dt 8:18; 2 Ch 32:29; Ps 112:1–3; Pr 10:22; Ec 5:19; Ho 2:8

Material goods can turn the heart away from God

Dt 8:13–14; 1 Ti 6:9–10
See also Job 31:24–28; Eze 28:5; Mt 19:21–22; Mt 26:14–16; 1 Jn 3:17

Possessions and riches can make it difficult to enter the kingdom

Matthew 19:23–24 DIEBYBEL:A19331953
23 En Jesus sê vir sy dissipels: Voorwaar Ek sê vir julle dat ’n ryk man beswaarlik in die koninkryk van die hemele sal ingaan. 24 En verder sê Ek vir julle, dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.
See also Mt 13:22; 1 Ti 6:17–19; Jas 2:2–5; Jas 5:1–6

The weaknesses of materialism

It is transitory

Proverbs 27:24 DIEBYBEL:A19331953
24 want ’n skat is nie vir ewig nie—of sal ’n kroon wees van geslag tot geslag?
See also Job 22:20; Ps 49:10; Ps 49:17; Pr 22:1–2; Pr 23:5; Ec 2:18; Ec 2:21; Ec 2:26; Je 17:11; Lk 12:20–21; 1 Ti 6:7

It does not satisfy

Ecclesiastes 5:10 DIEBYBEL:A19331953
9 Hy wat geld liefhet, kry nie genoeg van geld nie, en wie rykdom liefhet, nie van inkomste nie; ook dit is dan tevergeefs.
See also Ec 4:8; Ec 5:12; Hag 1:5–6; Mt 6:19

It can encourage greed

1 Kings 21:2–4 DIEBYBEL:A19331953
2 En Agab het met Nabot gespreek en gesê: Gee my jou wingerd, dat dit my groentetuin kan word, want dit is naby, langsaan my huis; dan sal ek jou in die plek daarvan ’n wingerd gee wat beter is; of as dit goed is in jou oë, sal ek jou die koopprys daarvan in silwer gee. 3 Maar Nabot het vir Agab gesê: Mag die Here my daarvoor bewaar dat ek die erfdeel van my vaders aan u sou gee! 4 Toe kom Agab in sy huis, verbitterd en toornig oor die woord wat Nabot, die Jisreëliet, met hom gespreek het, naamlik: Ek mag nie die erfdeel van my vaders aan u gee nie. En hy het op sy bed gaan lê en sy gesig omgedraai en geen brood geëet nie.
See also Ex 20:17; Jos 7:1; Jos 7:20–24; 1 Ki 10:23–27

It can lead to worldliness

Matthew 16:26 DIEBYBEL:A19331953
26 Want wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel?
See also Je 17:11; Lk 16:15; Lk 16:25–26; Jas 1:9–11; Re 3:17

Jesus Christ’s non-materialistic attitude

Matthew 8:20 DIEBYBEL:A19331953
20 En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie.
See also Php 2:5–6

Warnings to believers to guard against materialism

Luke 12:15 DIEBYBEL:A19331953
15 En Hy sê vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie.
See also Je 9:23–24; Mt 6:25–32; 1 Ti 6:17–19; Heb 13:5; 1 Jn 2:15–17

Godly examples of a non-materialistic attitude

Ge 13:8–9; Ge 14:23; Ac 3:6; Ac 4:32–37; Php 4:11–12
Related Media
See more
Related Sermons
See more