Centrality of cross

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views

The death of Jesus Christ on the cross is central to the Christian faith. Through the cross and resurrection of Christ, God achieved the redemption of believers and brought hope to the world.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

The gospel as the “message of the cross”

1 Corinthians 2:2 DIEBYBEL:A19331953
2 want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde.
See also 1 Co 1:17–18; 1 Co 1:23; Ga 3:1

The cross redeems from the curse of the law

Galatians 3:13 DIEBYBEL:A19331953
13 Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ’n vloek te word—want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ’n hout hang —
See also Ro 6:14; Ro 7:4; 2 Co 5:21; Ga 2:19–21; Eph 1:7; Eph 2:13–16; Col 2:13–14; Tt 2:14; 1 Pe 1:18–19

The cross brings reconciliation and justification

Romans 4:25 DIEBYBEL:A19331953
25 wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.
See also Ro 5:8–9; 1 Co 15:3–4; Eph 2:16; Col 1:20–22

The cross destroys the power of Satan

Colossians 2:13–15 DIEBYBEL:A19331953
13 En julle, wat dood was deur die misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het, 14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael, 15 nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het.
See also Jn 12:31; Jn 14:30; Ga 1:4; Heb 2:14–15; 1 Pe 3:21–22

The cross as a stumbling-block or offence

1 Corinthians 1:22–24 DIEBYBEL:A19331953
22 want die Jode vra ’n teken en die Grieke soek wysheid, 23 maar ons verkondig Christus wat gekruisig is, ’n struikelblok vir die Jode en dwaasheid vir die Grieke; 24 maar vir die wat geroep is, Jode sowel as Grieke: Christus, die krag van God en die wysheid van God.
See also Ga 5:11; Ga 6:12

The cross unites believers with Jesus Christ

Romans 6:4–7 DIEBYBEL:A19331953
4 Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ’n nuwe lewe kan wandel. 5 Want as ons met Hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur dié aan sy opstanding; 6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie. 7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde.
See also Ro 6:2; Ro 8:36; 1 Co 15:30–31; 2 Co 4:10–12; 2 Co 5:14–15; Ga 2:20; Eph 2:14–16; Col 2:20; Col 3:1–3; 2 Ti 2:11

The cross as a symbol of discipleship

Mt 16:24; Php 2:5–8
See also Mt 10:38; Lk 14:27; Jn 12:23–25; Ro 8:13; Ga 5:24; Ga 6:14; Eph 5:25–26; Col 3:5; 1 Pe 2:21; 1 Pe 2:24
Related Media
See more
Related Sermons
See more