Immergroen

N/A  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript

Lightbulb

Wat is die? (wys gloeilamp)
Wat is die doel van ‘n gloeilamp?
Kan ‘n gloeilamp lig maak as dit nie geheg is aan dit wat vir dit elektrisiteit gee nie?
Dit is dieselfde met geloof. Wanneer ons nie geheg bly aan Christus nie dan mis ons ons doel. Ons doel is om die lig wat Christus in ons giet te skyn in die wereld daar buite maar Hy is die bron wat vir daardie gloeilamp lig gee. Wanneer ons hierdie doel mis dan beteken ons lewens niks.
Lees Psalm 1

Inleiding vir skriflesing

Die evangelie van Johannes bevat ‘n reeks finale instruksies en leringe wat Jesus aan sy dissipels oorgedra het, tydens die finale oorgang van sy lewe op aarde. Dit is ‘n persoonlik, intiem en dringend. Amper so asof Jesus hulle bymekaar geroep het en vir hulle gese het, luister, nou moet julle mooi luister want ek is nie meer lank hier nie en dan is dit julle beurt. So Johannes 13-21 is ‘n hand-over document. In dit som Jesus alles op wat hy geleer het en vereenvoudig dit eintlik.
Ons lewe in komplekse tye. Die lewe is nie so eenvoudig vandag soos wat dit was nie. Inteendeel die een ding wat ons weet van tyd is dat dit dinge meer kompleks gemaak het. So in hierdie komplekse tye waarin ons leef is die een ding wat ons nodig het om die kompleksiteit van die lewe te oorleef - eenvoud.
Kom ons luister na die eenvoud van geloof in Johannes 15

Slot

Kry iets om jouself voor te gee

Lewe nie ter wille van jouself nie, maar ter wille van die boerdery van God
Related Media
See more
Related Sermons
See more