Faithlife Sermons

2 Kor 5

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 1 view
Notes & Transcripts

2 Kor 5

Advertensies oor die radio – terme en voorwaardes geld.  …….herinner mense daaraan Vestig die aandag daaropop Onthou dit wat jou aangebied word, word op sekere voorwaardes aangebied.  Baie van ons het al tot ons nadeel ons vasgeloop teen die sinnetjies “  according to the terms of the contract”  Alle beloftes word kontraktueel gebind.  Alles wat waardevol is word met ‘n kontrak beklink en daar is sekere kontraktuele voorwaardes wat nagekom moet word.

Jou en my plig is om seker te maak dat ons hierdie voordes ken en nakom. 

Related Media
Related Sermons