WOON LIEWER ‘N BEGRAFNIS BY

BEGRAFNIS  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 52 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Prediker 7:1–3 (Die Lewende Bybel)
(Die Lewende Bybel)
1 Net soos ’n goeie reputasie meer werd is as kosbare reukolie, is die dag van ’n mens se dood ook beter as die dag van jou geboorte.

2 ’n Mens moet liewers ’n begrafnis bywoon as ’n partytjie, want elke mens is op pad na sy graf toe, en ons moet daaraan dink solank ons nog lewe.

3 Om te huil, is beter as om te lag, want die hartseer op ’n mens se gesig sou ’n goeie uitwerking op jou gemoed kon hê.

(The Message)
1 A good reputation is better than a fat bank account. Your death date tells more than your birth date.
2 You learn more at a funeral than at a feast— After all, that’s where we’ll end up. We might discover something from it.
3 Crying is better than laughing. It blotches the face but it scours the heart.
1. DIE DOOD HET DIE VERMOË OM ONS AAN BAIE DINGE TE HERINNER.
I. Die lewe is kort en onseker
Jakobus 4:14 (Afrikaanse Ou Vertaling)
14 julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar ’n damp wat vir ’n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn.

(Afrikaanse Ou Vertaling)
15 Die mens—soos die gras is sy dae; soos ’n blom van die veld, so bloei hy.
16 As die wind daaroor gaan, is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
10 Die dae van ons jare—daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou gaan dit verby, en ons vlieg daarheen.
11 Wie ken die sterkte van u toorn en u grimmigheid, ooreenkomstig die vrees wat aan U verskuldig is?
12 Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag bekom!
Ons is baie gesondheid bewus. Multimiljoen bedryf. Sorg meer vir ons liggaam as ons siel
Wie van u wat hier sit is besig om jou voor te berei om te sterf?
Wie van u leef of vandag die laaste dag is?
II. WANNEER DOOD ONS BESOEK, WORD ONS DAARAAN HERINNER DAT ALMAL GAAN STERF. 100% SEKER
Hebreërs 9:27 (Afrikaanse Ou Vertaling)
27 En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel,

Elkeen van ons gaan die oorgang bereik.. jou verval datum
Die vrae wat jy behoort te vra is:
· Wat sal my nagedagtes wees?
· Wat gaan voortleef?
· Wat gaan my mense van my onthou
Maar ook daarby,
· Wat is my bestemming as ek nou sterf.
· Wat gaan God oor my sê?
· Wat het ek om aan te bied
· Ja daar is ‘n oordeel. Boeke sal oopgemaak word.
III. WANNEER DIE DOOD TOESLAAN KOM DIE AARDSE LEWE IN PERSPEKTIEF. ALLES TEVERGEEFS
A. Ons Verruil Die Fonteine Vir Gebarste Bakke.
Tydelike dinge vir die ewige dinge
Ons hardloop agter materiële dinge aan. Dit vergaan alles.
1 Timoteus 6:6–8 (Afrikaanse Ou Vertaling)
6 Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ’n groot wins.

7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie.

8 Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.

Matteus 6:19–20 (Afrikaanse Ou Vertaling)
19 MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;

20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;

Kolossense3:2 (Afrikaanse Ou Vertaling)
2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.

IV. WANNER DIE DOOD TOESLAAN SIEN JY HOE BAIE HET JY JESUS NODIG
Jy het nodig dat Hy jou ‘n nuwe mens maak
Johannes 3:3 (Afrikaanse Ou Vertaling)
3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
Johannes 3:5 (Afrikaanse Ou Vertaling)
5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.

Jesus het ons vooruit gegaan en die weg gebaan
Handelinge 2:31–32 (Afrikaanse Ou Vertaling)
31 het hy, omdat hy dit vooruit gesien het, gespreek van die opstanding van Christus, dat sy siel nie in die doderyk verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.

32 Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.

1 Tessalonisense 4:13–18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
13 MAAR, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.

14 Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam met Hom bring.

15 Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie.

16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ’n geroep, met die stem van ’n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.

18 Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde

Wat lê daar vir jou en my voor om op tekonsentreer
Openbaring 2:7 (Afrikaanse Ou Vertaling)
7 Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.

Openbaring 2:11 (Afrikaanse Ou Vertaling)
(Afrikaanse Ou Vertaling)
11 Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.

Openbaring 2:17 (Afrikaanse Ou Vertaling)
(Afrikaanse Ou Vertaling)
17 Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee ’n wit keursteen, en op dié steen ’n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.

Openbaring 2:26–27 (Afrikaanse Ou Vertaling)
(Afrikaanse Ou Vertaling)
26 En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee,

27 en hy sal hulle regeer met ’n ysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het.
27 en hy sal hulle regeer met ’n ysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
Openbaring 3:5 (Afrikaanse Ou Vertaling)
5 Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.
5 Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
Openbaring 3:12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Wie oorwin, Ek sal hom ’n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal daar nooit weer uitgaan nie; en Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, van die nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van my God neerdaal, en my nuwe Naam.

Openbaring 3:21 (Afrikaanse Ou Vertaling)
(Afrikaanse Ou Vertaling)
21 Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.

B. An army Chaplin was ministering to a dying boy in World War II.
He asked if there was an message he would like sent home. The
young man replied, "Yes, tell mom and dad I died happy. Also,
tell my Bible class teacher that I died a Christian, and I have
never forgotten his teaching." A few weeks later the army
Chaplin received a letter from the Bible class teacher. The
letter said, "God have mercy upon me. Only last month I
resigned from teaching Bible classes, for I felt that my
teaching was not doing any good; and scarcely had I, through my
cowardly, faithless heart, given up my appointed work, when I
got your letter telling me that my teaching had been the means
of winning a soul to God. I'm taking up my work again; and, in
Christ's name, I'll be faithful to the end."
Related Media
See more
Related Sermons
See more