Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.1UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.12UNLIKELY
Joy
0.47UNLIKELY
Sadness
0.63LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0.05UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.08UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Jesus verstaan lyding, en leer ons nie om dit te probeer ontwyk of vermy nie, maar eerder deur die lyding ons geloof te behou.
Jesus verstaan lyding, en leer ons nie om dit te probeer ontwyk of vermy nie, maar eerder deur die lyding ons geloof te behou.
Ons kan nie help wat met ons gebeur nie, maar ons kan bepaal hoe om te dink oor ‘n gegewe situasie, en met insig en goddelike perspektief dit positief te hanteer.
5 ABSOLUTES:
1. God is almagtig
2. God is liefdevol
3. God is al-wys
4. God is Ewig
5. Satan en boosheid bestaan.
Ateïste en ongelowiges stop gewoonlik by die eerste 2 absolutes, naamlik dat God almagtig is en liefdevol is, en vra die vraag: “Hoekom as doen ‘n almagtige en liefdevolle God nie meer om die seer, pyn en lyding in die mensdom te verlig nie?
Met hierdie lyn van denke, kom hulle tot die gevolgtrekking dat God nie bestaan nie.
Hulle erken tog dat boosheid bestaan.
As boosheid dan bestaan, sonder ‘n persoonlike God, sou die wêreld mos oorweldig word deur boosheid?
ONS HET PYN EN LYDING NODIG:
Om nie pyn te kan ervaar nie is lewensgevaarlik.
Om nie emosionele pyn te voel nie maak mense gewetenloos.
Sonder pyn word ons nie sterker of bou kapasiteit nie.
Soos mooi geïllustreer, in die animasie film WALL-E.
Waar alles vir die mensdom gedoen word deur robotte, en mense net in hulle stoele lê, gewig optel, en TV kyk.
Jesus verstaan lyding, en leer ons nie om dit te probeer ontwyk of vermy nie, maar eerder deur die lyding ons geloof te behou.
“'n man van lyding wat pyn geken het” () Die skrif som Jesus se lyding, en oorwinning so op: DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.
Want julle moet ag gee op Hom wat so ’n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie.
Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
()
Vir geloof om blywend te word in jou lewe, moet jou geloof getoets word.
Geloof of liefde wat nog nooit getoets is nie, hou nie.
Hulle laat dit egter nie in hulle wortel skiet nie en hou nie lank uit nie.
As hulle daarna ter wille van die woord verdruk of vervolg word, word hulle gou afvallig.
() As ons afvallig word verloor ons die ewigheid, en die rykdom wat God vir my in Christus bestem het.
Hierin is sy volkome liefde geopenbaar.
Ons het lyding nodig, dit is vir ons goed.
“maar toe het U ons uitgelei na oorvloed toe” ()
In Hebreërs 5:8 lees ons: “Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het” Hy is ons leidsman op hierdie weg.
Beteken Hebreërs 5:8 dat Jesus vol sonde was?
Sommige beleef lyding maar agv hulle eie sondige dade, en keuses.
Christus het egter gelei alhoewel daar geen sonde in Hom was nie.
(; ; ).
1. Lyding
2. Wag
3. Gehoorsaam
4. Vervolmaking
5. Outeur
LYDING IS WINS:
Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle 'n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word.
Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan.
Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus ().
Paulus hom selfs verbly in lyding: En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur ().
My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring.
Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon ().
NOU verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukking van Christus vir sy liggaam, wat die gemeente is ().
Paulus roem in hulle volharding in lyding
sodat ons self in die gemeentes van God oor julle roem vanweë jul volharding en geloof onder al julle vervolginge en die verdrukkinge wat julle verduur ().
Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel.
Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg ().
Julle geloof is 'n offer in diens van God.
Selfs al word my bloed daarby as drankoffer uitgegiet, is ek daaroor bly, ja, is ek saam met julle almal bly.
Om dieselfde rede moet julle ook bly wees, ja, saam met my bly wees ().
Ek is baie openhartig met julle; ek is ook baie trots op julle.
In al ons sorge is ek vol moed en oorstelp van blydskap ()
Al was hulle swaar beproef deur verdrukking, hulle blydskap was oorvloedig; en al was hulle baie arm, hulle was ryk in hulle oorvloedige vrygewigheid.
()
Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van Christus deel, want dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid ().
My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom ().
Die apostels het van die Raad af weggegaan, bly dat hulle bevoorreg was om ter wille van die Naam van Jesus vernedering te ly ().
Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed ().
GOD IS SOVEREIN:
Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.
Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis?
So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie begryp nie.
Hoor tog, en ék sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my!
Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien ()
o hang dit dan nie af van die een wat wil of van die een wat loop nie, maar van God wat barmhartig is.
()
want die wêreld is myne en sy volheid.
()
God is in beheer van alles, maar hy beheer nie alles nie.
Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek het verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit my hand red nie.
()
Die Here maak dood en maak lewend; Hy laat neerdaal in die doderyk en laat daaruit opkom.
Die Here maak arm en maak ryk; Hy verneder, ook verhoog Hy ().
Alles wat die Here behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde ().
wat die lig formeer en die duisternis skep, die heil bewerk en die onheil skep: Ek, die Here, is dit wat al hierdie dinge doen ().
Wat sal ons dan sê?
Is daar miskien onreg by God? Nee, stellig nie! Want aan Moses sê Hy: Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.
So hang dit dan nie af van die een wat wil of van die een wat loop nie, maar van God wat barmhartig is ().
Josef sien uiteindelik dat Sy leiding ’n voorsiening was van die Here:
Maar God het my voor julle uit gestuur om vir julle ’n oorblyfsel op die aarde te verseker en om julle in die lewe te hou tot ’n groot verlossing ().
Alles het die Here gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil ()
SO sê die Here, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af: Ek is die Here wat alles volbring ()
Sal daar ’n onheil in die stad voorval as die Here dit nie bewerk het nie? ()
Hom, wat deur die bepaalde raad en voorkennis van God oorgelewer is, het julle deur die hande van goddelose manne geneem en gekruisig en omgebring ()
om alles te doen wat u hand en u raad vooruit bepaal het om plaas te vind ().
LYDING AGV:
1.
My sonde: ()
2. Iemand anders se sonde: ()
3. Die sondigheid en gevolglike gebrokenheid van die mensdom en Aarde: ()
4. Lyding wat God direk toelaat as tugtiging: ()
5. Lyding agv sataniese vervolging: Ons goeie dade is nie ons veilige net, dat ons vervolging, verdukking, swaarkry vryspring al doen ons goed nie.
(; )
HOE MOET ONS LYDING HANTEER?
4 Apostoliese Gebede:
Soms lyk dit vir my of God aan ons wat apostels is, die heel agterste plek in die prosessie toegeken het.
Ons is soos terdoodveroordeeldes wat in die arena moet sterf, ’n skouspel waarmee die hele wêreld spot – engele sowel as mense.
Ons toewyding aan Christus laat ons dwaas lyk, maar julle is mos die Christene wat weet!
Ons is broos, maar julle is die sterkes.
Julle is die mense van aansien, maar ons is die veragtes.
Tot nou toe ly ons honger en dors, ons is skamel aangetrek; ons word geslaan en het geen tuiste nie.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9