Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.11UNLIKELY
Joy
0.49UNLIKELY
Sadness
0.67LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0.01UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.09UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
“Die engel het geantwoord: “Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal oor jou toevou.
So sal die kind wat vir jou gebore word, heilig wees, en Hy sal die Seun van God genoem word.”
()
“Die engel het geantwoord: “Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal oor jou toevou.
So sal die kind wat vir jou gebore word, heilig wees, en Hy sal die Seun van God genoem word.”
()
““Los ons uit, Jesus van Nasaret!
Het jy gekom om ons te vernietig?
Ek ken jou – jy is die Heilige van God!”” ()
“Ek weet U sal my gees nie in Hades agterlaat nie of toelaat dat u Heilige in die graf vergaan nie.” ()
““Dit is wat hier in hierdie stad gebeur het! Herodes Antipas, Pontius Pilatus die goewerneur, die ander volke en die volk Israel het saamgespan teen Jesus, u heilige Dienaar, wat deur U toegerus is vir sy taak.”
()
“Steek u hand uit en bewerk genesing, en laat daar tekens en wonders plaasvind deur die Naam van u heilige Dienaar, Jesus.””
()
“En ter wille van hulle sonder Ek Myself af sodat hulle geheilig kan wees in ’n hegte verbintenis aan die waarheid.”
()
“Hierdie Hoëpriester van ons kan ten volle met ons in ons swakhede saamvoel, want Hy moes presies dieselfde versoekings as ons trotseer – behalwe dat Hy nie voor die sonde geswig het nie.
Kom ons gaan dan met volle vrymoedigheid na die troon van ons genadige God.
Hy sal aan ons sy deernis en onverdiende goedheid bewys sodat ons op die regte tyd gehelp sal word.”
()
Die wonderlike realiteit van Jesus se vleeswording is: Hy het vlees geword en nie gesondig nie! Hierdeur het Hy bewys dat dit moontlik is, om bloot mens te wees en nie te sondig nie.
Sommige het hierdie idee dat ons menslikheid geskaad is, permanent misvorm is tot ‘n sondige wese.
Sonde het inderdaad ons misvorm, en probeer dit nog steeds doen.
Maar Christus het die spreekwoordelike klankgrens gebreek, en word die eersteling van baie broers en susters om volkome mens te wees en nie meer te sondig nie.
Hy was Heilig, om daardeur vir ons die lam sonder vlek te wees.
Hy is heilig, omdat dit is wie Hy is: Hy is Heilig, Hy is God.
Maar Jesus beliggaam heiligheid, Hy kom toon ons die wese en hart van God se hart en wil.
()
Die persoon Jesus het ons nie net kom verlos van sonde nie, maar ook gee ons Sy geregtigheid.
Dis wanneer ek Hom sien, soos Hy werklik is, dat ek anders kyk na my sonde.
Ons sukkel om die sondige gewoontes in ons lewens te los, omdat dit vir ons werk.
Dit vul ‘n leemte in ons lewens.
As ons eerlik is, moet ons erken ons geniet dit! Die probleem met sonde is dus nie soseer dit was ons doen nie, as dit wie ons is.
Die woord vir sonde is “harmartia” wat beteken, om die merk te mis.
Watter merk?
Die woord merk beteken identiteit, bloudruk, plan, seël.
Met ander woorde misrekende of valse identiteit.
Ons ware identiteit is in Jesus.
Ons is geskape om soos Hy te wees.
Wanneer ons enigiets anders probeer wees, vervals ons die egte beeld van dit wat Hy alreeds in ons geplaas het.
Daar is ‘n verskil tussen sonde en sondes:
Daarom het Ek vir julle gesê julle sal in julle sondes sterwe, want as julle nie glo dat Ek is wat Ek is nie, sal julle in julle sondes sterwe.”
()
Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.
()
Vir hulle wat aan Christus Jesus verbind is, is die oordeel nou heeltemal weggeneem.
Die lewegewende Gees is so magtig dat Hy jou bevry het van die greep van die sonde wat uitloop op die dood.
Die wet van Moses kon ons as gevolg van ons sondige natuur nie red nie.
Daarom het God vir hierdie doel sy eie Seun as mens na ons toe gestuur.
Sy liggaam was identies aan ons eie liggame – wat deur die sonde aangetas is – maar Hy het nie self gesondig nie.
God het sy Seun as ’n offer vir ons sonde laat dien.
Daarmee het Hy afgereken met die sonde se mag oor ons en so vir ons voldoen aan die vereiste van die wet – ons wat nou nie meer volgens ons sondige natuur lewe nie, maar volgens die Gees.
() NLV
Kan ons perfek wees?
Kan ons mees wees, sonder om te sondig soos Christus?
Is dit Bybelse korrek om te dink of iets te sê soos daar mag geen perfekte mense toegelaat in die kerk nie?
Kan ons heilig wees, onberispelik?
As ons dit nie glo nie, kan ons dit nooit wees nie.
Hoekom is daar teenkanting teen heiligheid?
Wat is heiligheid?
GOD IS HEILIG
“Thou shalt be perfect with the Lord thy God.”
Jy moet opreg wees voor die Here jou God.
NV
Jy moet onberispelik wees voor die HERE jou God.
() NLV
Toe Abram 99 jaar oud was, het die HERE weer aan hom verskyn en gesê: “Ek is God die Almagtige.
Lewe voor my teenwoordigheid en wees opreg.
()
Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.
Dit is die geskiedenis van Noag.
Noag was ’n regverdige, opregte man onder sy tydgenote.
Noag het met God gewandel.
()
Noag was ’n opregte man, die enigste onberispelike persoon in daardie tyd.
Hy het God se wil deurgaans uitgeleef en ’n noue verhouding met Hom gehad.
God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak ()
Toe Salomo oud geword het, het hulle hom verlei om ander gode te dien.
Hy het nie meer die Here sy God met soveel toewyding gedien soos sy pa, Dawid, gedoen het nie ()
maar Asa se hart was volkome met die Here al sy dae ()
Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niemand op die aarde soos hy nie: ’n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad ()
Die bogenoemde skrifte oor volmaaktheid of om 'n onberispelike perfekte hart voor God te hê, verwys na iemand wat nou pad met die Here loop.
Iemand wat gehoorsaam is aan hom, regop, blameless in sy maniere en wat weg draai van die bose.
Let op dat Dawid ook so 'n man na God se hart was ten spyte van sy talle ernstige mislukkings.
Hy was volmaak in God se aangesig, en het 'n perfekte hart, voor die Here verklaar:
“Dis my begeerte om u wil te doen, my God want u voorskrifte is in my hart.”
()
“I delight to do Your will, O my God, and Your law is within my heart.”
JESUS SE OPDRAG AAN ONS OM HEILIG TE WEES.
Wees julle dan volkome in julle liefde, soos julle hemelse Vader volkome in sý liefde is.
Hy het mos álle mense lief () NLV
“As jy volmaak wil wees, gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir die armes.
Dan sal jy ’n skat in die hemel hê.
Kom dan en word my dissipel.”
()
“As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie, selfsugtige ambisie prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom.
As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor.
Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.
()
Jesus, kom van die Vader en sê net wat hy hoor, en inderdaad hierdie stelling: Dat ons as gelowiges op aarde perfek net soos ons Vader in die hemel volmaak behoort te wees.
Vir die menslike oor dit nie klink reg, maar ons moet dink soos Christus.
En hy vir ons voorskryf hoe is dit moontlik om so 'n perfekte lewe – hy vertel die ryk man hoe om perfek te wees en om hom te volg en hy leer ons ook wat dit beteken om hom te volg.
Ons kan net dink soos hy, soos hy praat en glo soos hy as ons volg.
Ons is burgers van die hemel, nie van hierdie wêreld nie.
Ons is in hierdie wêreld, maar nie van hierdie wêreld nie.
PAULUS SE OPROEP TOT HEILIGMAKING.
JESUS se lewe is ons skeppingsdoel, ook Sy heiligheid.
Want God het hulle reeds vooruit geken, en Hy het hulle aangewys om soos sy Seun te word ().
NLV
God het vooraf mense uitgesoek en besluit dat hulle soos sy Seun Jesus Christus moet word sodat daar baie kinders van God kon wees.
Maar Jesus Christus moet die belangrikste van almal wees.
(Die Boodskap)
God knew what he was doing from the very beginning.
He decided from the outset to shape the lives of those who love him along the same lines as the life of his Son.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9