Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.1UNLIKELY
Joy
0.62LIKELY
Sadness
0.63LIKELY
Language Tone
Analytical
0.01UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.18UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.38UNLIKELY
Agreeableness
0.61LIKELY
Emotional Range
0.06UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Jesus was volkome mens, maar Sy lewe was ook bonatuurlik: Sy geboorte deur ʼn maagd (, ; Jes 7:13-16; ), al Sy wondertekens en kragtige dade (; ; ), en Sy opstanding (; , ; ; ; ; ; ; ; ; ; ; ; ).
Volgens die Synoptic Gospel, is daar 83680 direkte woorde van Jesus opgeteken, waarvan 31426 oorspronklik is, en nie herhalings nie.
‘n mens praat gemiddeld 125 – 150 woorde per minuut.
Teen 130 woorde per minuut kan Jesus se Woorde in net so onder die 4 ure gelees word.
Dus het Jesus nie so baie gesê nie.
Jesus se Woorde wil geleef word.
Dis nie kennis nie, dis kennis met wysheid en waarheid gemeng.
Derduisende boeke en kommentare is al geskryf oor Jesus se woorde.
Maar dit baat mens niks as jy nie Sy woorde begin leef nie.
Die krag van Jesus se Woorde was Sy demonstrasie daarvan.
Hoe sou die kerk vandag daar uitgesien het as ons nooit die bonatuurlike demonstrasie van die krag van God beperk en verloor het nie?
Veronderstel iemand wat nog nooit in ʼn kerk was nie kom tot bekering en bestudeer dan die Evangelies saam met Handelinge?
Sê nou ons stuur dan die persoon in vandag se kerke in – sou ons kerke vandag vir hom dieselfde boodskap kan demonstreer?
Sou die persoon beleef hy stap in die bladsye van die Skrif in terwyl hy in ons midde verkeer?
Indien jou soeke is om meer soos Jesus te leef, kan jy nie Sy bonatuurlike bediening ignoreer nie.
Dit staan sentraal tot wie Hy op aarde was.
Ons verkies egter altyd die dele van Jesus se lewe waarvan ons hou en wat ons dalk self kan regkry!
Ons vermy die onmoontlik-vir-self aspekte!
Dit is juis hierdie dele van Sy lewe wat deur die eeue die meeste kontroversie veroorsaak het.
Sommige vervals die bonatuurlike en gebruik dit, soos die geldwisselaars, om mense te trek en meer geld te maak.
Die verdraaiing, vervalsing en uit verband trek van die bonatuurlike is waarom sommige kerke en gelowiges dit eerder vermy.
The secret is, there is no formula, no mathematical progression, no tradition that can reproduce the supernatural all the time.
We have to get it by faith from the spiritual realm according to the plan and purposes of God the Father and of our Lord Jesus Christ, communicated to us through the blessed Holy Spirit.
Dis die vyand se eeue oue strategie om ons weg te draai van God se voorsiening.
Omdat ons dan uitgehonger raak vir Sy volheid, soek ons versadiging op ander plekke en op ander maniere.
So is seksuele intimiteit ʼn wonderlike, vervullende voorsiening vir ʼn man en vrou in die huwelik.
Deur satan se verdraaiing, besoedeling en onbehoorlike gebruik van God se voorsiening, draai ons teen hierdie voorsiening, ons verwerp dit, ons raak onkundig en onbeholpe, en veroorsaak nog meer skade.
Goddelike, vaderlike, heilige leierskap is ʼn wonderlike voorsiening vir die mensdom, maar die korrupsie van vals leiers bring verskrikking en verwoesting.
Beplanning, administrasie en harde werk is ʼn wesenlike deel van God se voorsiening, maar ons verdraai dit in absolute beheer en slawerny.
Ons het veral nodig dat Christus weer die plek en verstaan van die bonatuurlike goddelike element van die evangelie in ons harte sal benadruk, ons sal reformeer en geloof in ons harte sal bewerk omdat Hy graag met ons wil saamwerk.
We are all immersed in a vast sea of unseen forces.
Can you see radio waves?
Or, for example, the magnetic fields by which the stars keep their ancient places?
All around us, even going through our very bodies, are powerful emissions which we can detect only by instruments.
Some radiation could destroy us before we ever felt it.
Human perceptions are very limited.
Even your cat can hear what you can’t.
A snake can sight its prey in the pitch darkness.
The first words Jesus said to His disciples were “Come and see!” ().
He came to make us see, and see in the dark.
The great theme in John’s Gospel is “inner sight”, seeing more than meets the eye.
Spiritual reality belongs to a different order.
Physical eyes can’t discern the spiritual.
John mentions that some witnessed Christ’s miracles and made nothing of them.
The visible displays invisible – “the heaven’s declare the glory of God”, but not to those without faith.
Another thing is that at present the world lies in wickedness and spiritual darkness.
The unseen is doubly unseen.
Faith in God is like a lamp, which is of no use in daylight.
The only chance faith will ever get is now, in a world of darkness, sin and trouble.
It can’t operate in heaven where the Lamb is the light.
“Now we see through a glass, darkly, but then face to face, (but) now remains faith” (,).
God bless you.
REINHARD BONNKE
JESUS SE LEWE WAS BEWESE BONATUURLIK!
Genesings, wonderwerke en bevryding van die bose was deurentyd deel van Sy bediening!
Hy het toe in die hele Galilea rondgegaan en die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal onder die volk gesond gemaak.
En berigte oor Hom het deur die hele provinsie Sirië versprei.
Die mense het toe die siekes met allerhande kwale en pyne, dié wat in die mag van bose geeste was, geestelik versteurdes en verlamdes na Hom toe gebring, en Hy het hulle gesond gemaak.
Groot menigtes uit Galilea, Dekapolis, Jerusalem, Judea en van oorkant die Jordaan af het Hom gevolg (; ).
Toe dit aand geword het en die son al onder was, het die mense al die siekes en dié wat in die mag van bose geeste was, na Hom toe gebring.
Die hele dorp het by die deur van die huis saamgedrom.
Hy het baie siekes wat allerhande kwale gehad het, gesond gemaak en baie bose geeste uitgedrywe.
Hy het die bose geeste nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle geweet het wie Hy is.
Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na 'n eensame plek en daar gebid.
Simon en dié wat by hom was, het Hom egter gesoek, en toe hulle Hom kry, sê hulle vir Hom: “Almal soek U.” Maar Hy antwoord hulle: “Laat ons êrens anders heen gaan, na die nabygeleë dorpies toe, sodat Ek daar ook kan preek, want daarvoor het Ek gekom.”
Hy het toe gegaan en dwarsdeur Galilea in hulle sinagoges gepreek en bose geeste uitgedrywe (; ; ; ).
Met sononder het almal hulle siekes, wat aan allerhande kwale gely het, na Hom toe gebring.
Hy het hulle een vir een die hande opgelê en hulle gesond gemaak.
Ook bose geeste het uit baie uitgegaan terwyl hulle skreeu: “U is die Seun van God!” En Jesus het hulle skerp aangespreek en hulle nie toegelaat om sulke dinge te sê nie, omdat hulle geweet het dat Hy die Christus is ().
. . .
met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag.
Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was (Hand 10:38).
Jesus het al die dorpe en klein plekkies besoek.
Hy het die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal gesond gemaak.
Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie 'n wagter het nie.
Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min.
Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes” ().
Hulle het toe vertrek en van die een dorp na die ander gegaan om oral die evangelie te verkondig en siekes gesond te maak ().
Aangesien Ek dus deur die vinger van God bose geeste uitdryf, het die koninkryk van God inderdaad tot by julle gekom ().
SY DISSIPELS IS BEVEEL OM DIESELFDE TE DOEN:
Gaan verkondig: “Die koninkryk van die hemel het naby gekom.”
Maak siekes gesond, wek dooies op, reinig melaatses en dryf bose geeste uit.
Julle het dit verniet ontvang, gee dit ook verniet ().
DIE BOODSKAP MOET MET DEMONSTRASIE GEPAARD GAAN:
Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees.
Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God (1 Kor 2:4-5).
Mense plaas hulle geloof in metodes, resepte, tegnieke, mense, godsdiens en eiegeregtigheid eerder as om hulle hoop volkome en alleenlik in Christus te plaas!
HY soek ons hart, nie ons godsdiens-speletjies nie! Sommige predikers gebruik aanhalings van bekendes, slim stories met power point-voorstellings, maar dit het geen mag en vermoë om mense, vasgevang in sonde, vry te maak nie! Jou prediking moet gepaardgaan met ʼn bewese demonstrasie en aktivering van geloof in mense se harte.
Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees.
Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God (1 Kor 2:4-5).
Die koninkryk van God is immers nie ʼn saak van praatjies nie, maar van krag (1 Kor 4:20).
Inligting verander nie mense se gedrag nie.
Dit kos ʼn radikale ingryping van verlies, siekte en ʼn konfrontasie met Waarheid.
Mag die Heilige Gees Jesus in ons midde openbaar en ons lei na die Vader.
Beide die prediking van die Woord en die demonstrasie van die Gees is noodsaaklik.
Die een kan nie sonder die ander nie.
Die Woord bied die grondmateriaal en die Gees bied die lewe.
Die Woord sonder die Gees is dood (2 Kor 3:6).
Maar die Gees sonder die Woord, lei tot wanorde en selfgerigtheid (1 Kor 14).
Ek sal dit nie waag om oor iets anders te praat as oor wat Christus deur my tot stand gebring het om heidennasies aan God gehoorsaam te maak nie.
Dit het Hy deur my gedoen met woord en daad, deur kragtige tekens en wonders, in die krag van die Gees van God ().
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9