Faithlife Sermons

Hoekom oordeel?

Micah  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 1 view
Notes & Transcripts
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Hoekom Oordeel?

Micah 6:9–16 AFR1983
9 Om die Here te dien, dit is wysheid. Die Here roep die stad; luister, leier en julle almal wat aanhou roof: 10 Goddelose plek, moet Ek die verkeerde maatlyn bly verdra, of die vals inhoudsmaat wat Ek so haat? 11 Moet Ek die eienaar van ’n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met ’n sak vol vals gewigte? 12 Die stad se ryk mense pleeg geweld, sy inwoners lieg en hulle bedrieg. 13 Daarom het Ek jou begin straf; Ek het jou begin verwoes oor jou sondes. 14 Jy sal eet en nie genoeg kry nie; jy sal honger bly. Jy sal geboortepyne hê, maar nie ’n kind in die wêreld bring nie. En wanneer jy ’n kind in die wêreld bring, gee Ek hom vir die swaard. 15 Jy sal saai, maar nie oes nie, jy sal olywe pars, maar jou nie met olie insmeer nie, jy sal druiwe pars, maar nie wyn drink nie. 16 Jy het Omri se reëlings nagekom, gedoen wat Agab gedoen het, hulle raad gevolg. Daarom sal Ek jou verwoes, Ek sal jou inwoners ’n bespotting maak. Jy sal my volk se vernedering moet dra.

Inleiding:

In Miga 6:8 het Miga vir die arrogante mense gesê wat God van hulle verwag.
Ons skep moed in die eenvoudige verwagting wat God plaas op ware aanbidders;
regverdig
genadig
nederig
Hoe gaan dit met jou as jy jouself meet aan hierdie maatstaf?
Is jy:
regverdig?
genadig?
nederig?
Noudat jy weet wat die Here van jou verwag, nou kan jy luister na wat gaan gebeur as jy nie doen wat die Here van jou verwag nie.
Wees gewaarsku!
Waarom is oordeel oor sonde nodig?
Miga gee vir ons die antwoord in ses dele:
Waarskuwing (v9)
Voortgesette in sonde (v10-12)
Naderende Straf (v13)
Toenemende Nutteloosheid (v14-15)
Rampspoedige beleid (v16a)
Finale rampe (v16b)

Waarskuwing (v9)

Micah 6:9 AFR1983
9 Om die Here te dien, dit is wysheid. Die Here roep die stad; luister, leier en julle almal wat aanhou roof:
Miga 6:9

Voortgesette in sonde (v10-12)

Micah 6:10–12 AFR1983
10 Goddelose plek, moet Ek die verkeerde maatlyn bly verdra, of die vals inhoudsmaat wat Ek so haat? 11 Moet Ek die eienaar van ’n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met ’n sak vol vals gewigte? 12 Die stad se ryk mense pleeg geweld, sy inwoners lieg en hulle bedrieg.

Naderende Straf (v13)

Micah 6:13 AFR1983
13 Daarom het Ek jou begin straf; Ek het jou begin verwoes oor jou sondes.

Toenemende Nutteloosheid (v14-15)

Micah 6:14–15 AFR1983
14 Jy sal eet en nie genoeg kry nie; jy sal honger bly. Jy sal geboortepyne hê, maar nie ’n kind in die wêreld bring nie. En wanneer jy ’n kind in die wêreld bring, gee Ek hom vir die swaard. 15 Jy sal saai, maar nie oes nie, jy sal olywe pars, maar jou nie met olie insmeer nie, jy sal druiwe pars, maar nie wyn drink nie.
Micah 6:

Rampspoedige beleid (v16a)

Micah 6:16 AFR1983
16 Jy het Omri se reëlings nagekom, gedoen wat Agab gedoen het, hulle raad gevolg. Daarom sal Ek jou verwoes, Ek sal jou inwoners ’n bespotting maak. Jy sal my volk se vernedering moet dra.

Finale rampe (v16b)

Micah 6:16 AFR1983
16 Jy het Omri se reëlings nagekom, gedoen wat Agab gedoen het, hulle raad gevolg. Daarom sal Ek jou verwoes, Ek sal jou inwoners ’n bespotting maak. Jy sal my volk se vernedering moet dra.
Related Media
Related Sermons