VOLTOOIING

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views

Die vervulling van 'n werk, soos die werk van skepping of verlossing.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

DIE SKEPPING IS VOLTOOI OP DIE SEWENDE DAG

;
See also Genesis chapter 1 records the creation completed on each successive day as being “good”; ; ; ; ; ;

Alle dinge is volltooi op God se tyd

Galatians 4:4 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet,
See also ; ; ; ;

DIE WERK VAN VERLOSSING IS ‘N VOLTOOIDE WERK

Jesus het Sy aardse werk tot voleinding gebring

;
John 17:4 Afrikaanse Ou Vertaling
Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring.
John 19:30 Afrikaanse Ou Vertaling
En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.
See also ;

Jesus Christus sal sy kerk volkome en volmaak aan sy Vader bied

; ;
John 6:45 Afrikaanse Ou Vertaling
Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.

Jesus Christus maak sy volk volkome in homself

; ;
Ephesians 3:19 Afrikaanse Ou Vertaling
en die liefde van Christus te ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God.
See also ; ; ; ;

GELOWIGES MOET HULLE GOD-GEGEWE WERK VOLTOOI

Acts 20:24 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar ek bekommer my glad nie en ek ag ook my lewe vir myself nie dierbaar nie, sodat ek met blydskap my loopbaan kan volbring en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, om kragtig te getuig vir die evangelie van die genade van God.
See also ; ; ;

Die voltooiing van die ERA

Die wêreld al tot ‘n einde kom

Isaiah 65:17 Afrikaanse Ou Vertaling
Want kyk, Ek skep nuwe hemele en ’n nuwe aarde, en aan die vorige dinge sal nie gedink word en hulle sal in die hart nie opkom nie.
See also ; ; ; ; ;

Daar sal 'n finale skeiding wees van die regverdige en goddelose

; ; ;
2 Thessalonians 1:8–10 Afrikaanse Ou Vertaling
in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie. Hulle sal as straf ondergaan ’n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte, wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.
Related Media
See more
Related Sermons
See more