Skepping 3: God se plan vir oorvloedige lewe

ARISE | Creation  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 11 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

God se plan

Bespreking (5 min)
Ouerskap en Godsliefde
Illustrasie:
All the paternal love which has come down from generation to generation through the channle of human hearts, all the springs of tenderness which have opened in the souls of men, are but as a tiny rill (small stream) to the boundless ocean when compared with the infinite, exhaustless love of God." EW, 5T 740.So as jy al die liefde wat ouers al gehad het teenoor hulle kinders saamvat, is dit maar n klein, klein stroompie in vergelyking met die oseaan van Gods liefde."Tongue can not utter it; pen can not portray it. You may meditate upon it every day of your life; you may search the Scriptures diligently in order to understand it; you may summon every power and capability that God has given you, in the endeavour to comprehend the love and compassion of the heavenly Father; and yet there is an infinity beyond.

Skepping

:1Die prag van die skeppingWat se die skepping van die tipe God wat ons dien?Mense“Die glorie van God is die mens ten volle lewendig” Saint Irenaeusbios vs zoeyLuk. 2:52” Vier gedeeltes van ons wat gedegradeer het te danke aan die sondevalVerstandelik agteruitgang "I would wager that if an average citizen from Athens of 100BC were to appear suddenly among us, he or she would be among the brightest and most intellectually alive of our colleagues and companions, with a good memory, a broad range of ideas and a clear-sighted view of important issues. Furthermore, I would guess that he or she would be the most emotionally stable of our friends and colleagues. We, as a species, are surprisingly intellectually fragile and perhaps reached a peak 2000-6000 years ago," he writes. "If selection is only slightly relaxed, one would still conclude that all of us are compromised compared to our ancient ancestors of 3000 to 6000 years ago." Donald Crabtree, scientist at StanfordMental and emotional decline: "1 in four people in the world will be affected by mental or neurological disorders at some point in their lives. Around 450 million people currently suffer from such conditions, placing mental disorders  among the leading causes of ill health and disability worldwide.” WHO"The number of people living with dementia worldwide is currently estimated at 47 million and is projected to increase to 75 million by 2030. The number of cases of dementia are estimated to almost triple by 2050.”This is not because only because of a growing population, but the prevalence within the existing population is increasingAD has been called by some scientists Type 3 diabetes. "We conclude that the term “type 3 diabetes” accurately reflects the fact that AD represents a form of diabetes that selectively involves the brain and has molecular and biochemical features that overlap with both type 1 diabetes mellitus and T2DM."J Diabetes Sci Technol. 2008 Nov; 2(6): 1101–1113. Published online 2008 Nov. doi:  10.1177/193229680800200619PMCID: PMC2769828 Alzheimer's Disease Is Type 3 Diabetes–Evidence Reviewed Suzanne M. de la Monte, M.D., M.P.H.1,2,3 and Jack R. Wands, M.D.3Fisiese agteruitgangOorgewig statistiekeHartsiektes statistiekeKanker statistiekeGeestelike agteruitgang -5Gen. 6:3 (c.f. )Sien ons dit vandag?Sosiale agteruitgangVideo: Road RageStatistieke rondom mishandelingKinderhuis article (kombinasie van geestelik, verstandelik en sosiale agteruitgang)
Genesis 1:1 DIEBYBEL:A19331953
IN die begin het God die hemel en die aarde geskape.

Die prag van die skepping

Wat se die skepping van die tipe God wat ons dien?
Die mens in Sy beeld
Die glorie van God is die mens ten volle lewendig” Saint Irenaeus
bios vs zoey
Luke 2:52 NKJV
And Jesus increased in wisdom and stature, and in favor with God and men.

Vier gedeeltes van ons wat gedegradeer het te danke aan die sondeval:

Verstandelik agteruitgang 
I would wager that if an average citizen from Athens of 100BC were to appear suddenly among us, he or she would be among the brightest and most intellectually alive of our colleagues and companions, with a good memory, a broad range of ideas and a clear-sighted view of important issues. Furthermore, I would guess that he or she would be the most emotionally stable of our friends and colleagues. We, as a species, are surprisingly intellectually fragile and perhaps reached a peak 2000-6000 years ago," he writes.
If selection is only slightly relaxed, one would still conclude that all of us are compromised compared to our ancient ancestors of 3000 to 6000 years ago." Donald Crabtree, scientist at Stanford
Mental and emotional decline: "1 in four people in the world will be affected by mental or neurological disorders at some point in their lives. Around 450 million people currently suffer from such conditions, placing mental disorders  among the leading causes of ill health and disability worldwide.” WHO
The number of people living with dementia worldwide is currently estimated at 47 million and is projected to increase to 75 million by 2030. The number of cases of dementia are estimated to almost triple by 2050.
This is not because only because of a growing population, but the prevalence within the existing population is increasingAD has been called by some scientists Type 3 diabetes.
"We conclude that the term “type 3 diabetes” accurately reflects the fact that AD represents a form of diabetes that selectively involves the brain and has molecular and biochemical features that overlap with both type 1 diabetes mellitus and T2DM."J Diabetes Sci Technol. 2008 Nov; 2(6): 1101–1113. Published online 2008 Nov. doi:  10.1177/193229680800200619PMCID: PMC2769828 Alzheimer's Disease Is Type 3 Diabetes–Evidence Reviewed Suzanne M. de la Monte, M.D., M.P.H.1,2,3 and Jack R. Wands, M.D.3
Fisiese agteruitgang
Oorgewig statistieke
Hartsiektes statistieke
Kanker statistieke
Geestelike agteruitgang -5Gen. 6:3 (c.f. )Sien ons dit vandag?
Sosiale agteruitgang
Video: Road Rage
Statistieke rondom mishandeling
Kinderhuis article (kombinasie van geestelik, verstandelik en sosiale agteruitgang)

God se reaksie

Wat ons sien in die wêreld vandag is nie God se antwoord nie—God haat swaarkry en veral die mense of sisteme wat swaarkry veroorsaak of erger maak
Proverbs 6:16–19 DIEBYBEL:A19331953
Hierdie ses dinge haat die Here, en sewe is vir sy siel ’n gruwel: trotse oë, ’n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, ’n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.
Proverbs 11:1 DIEBYBEL:A19331953
’N VALSE weegskaal is vir die Here ’n gruwel, maar in ’n volle gewig het Hy behae.
Pr 6:16-19; 11:1; 2 Tes. 1:6-7; ;
2 Thes 1:6-7; ;
2 Thessalonians 1:6–7 DIEBYBEL:A19331953
aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde, en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele
Pr 11:1; 2 Tes. 1:6-7; ;
Psalm 12:5 DIEBYBEL:A19331953
Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die Here; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag.
;
Luke 15:4 DIEBYBEL:A19331953
Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle verloor, laat nie die negen-en-negentig in die woestyn staan en gaan agter die een aan wat verlore is totdat hy dit kry nie?
2 Tes. 1:6-7; ;
;

Hedonisme vs Edenisme

Hedonisme vs Edenisme
Hedonisme vs Edenisme
Verduideliking en kontras 
NEWSTART 
Nutrition (voeding)
Wat was God se plan oorspronklik in Eden?
Livestock long shadow, United Nations: “Eating meat is one of the most significant contributors to the most series environmental problems at every scale, from local to global. The meat industry contributes to problems of land degradation, climate change and air pollution, water shortage and water pollution, and loss of biodiversity. 
1 biljoen mense wêreldwyd het nie genoeg kos om te eet nie
As almal plant-gebasseerde kos eet, sal daar genoeg wees vir almal. Hoekom dink jy so?
Cowspiracy
Teen 2050 het ons nodig om 75% meer kos te produseer om by te hou met populasie groei
Dit gaan 3 Aardes benodig om 9.3 biljoen mense die gemidelde Amerikaanse dieet te voer
Die gemiddelde Amerikaner kry 27% van hul kaloriee van diereprodukte af. As almal op die aarde so eet, gaan helfte van ons nie kos he nie. 
Suiker en siektes
Exercise (oefening)
Ons is gemaak om te beweeg
Spark
BDNF
wat produseer BDNF en waarvoor word dit gebruik
Die skool wat beter presteer het Bl. 45 middel
Tipes oefening—middel bladsy 55
“Perfect health depends upon perfect circulation.” 2T 531Water (water)60-70% van die liggaam is waterHoeveel glase per dag is reg? Water tekort, en ons toekoms?Sunlight (sonlig)hoekom is sonlig belangrik?10 Redesdood bakterieegoed vir beneanti-kankerversterk die immuunsisteem kan beskerm teen dementia en breinverouderinggewisverliesversterk tandeDie punt van al hierdie is, is dat God ons gemaak het vir DIE planeet—jou liggaam is so gemaak dat dit gebind is met die skeppingswêreld—jy is gemaak vir dit wat ons vind op die aarde, en daai goed is gemaak vir jou. Temperance (selfbeheersing)Self-beheersing—watse gedagtes laat dit opkom?"True tempreance teaches us to dispense entirely with everything hurtful. and to use judiciously that which is helpful” vs wat mense altyd se, nee, jy moet net mtigheid voor oe he.“For any happiness, even in this world, quite a lot of constraint is going to be necessary…every sane and civilised man must have some sort of principles by which he chooses to reject some of his desires and to permit others. One man does this on Christian principles, another on hygienic principles, another on sociological principles. The real conflict is not between Christianity and nature. For ‘nature’ (in the sense of natural desire) will have to be controlled anyway, unless you are going to ruin you whole life. Met ander woorde, dit is nie dat Christenskap gelyk is aan geen plesier of net “jy moenie dit nie, en jy moenie dit nie.” Selfbeheersing is iets wat enige mens moet instel as hy n gelukkige lewe wil he. Voorbeeld: kos en gesondheid, egbreek en huweliksgeluk, huweliks seminaar die naweek waar mense uit ervaring wys dat huweliksgeluk kom van self-beheersing en self-dood (die meer ekstreme vorm van selfbeheersing)So plesier beteken nie jy :22Hierdie self-beheersing gaan verder as net kos of drank of watookal, dit gaan in die area van emosies en geestelike toestand"Pride is often driven by poor self-worth and shame. We feel so badly about ourselves that we compensate by feeling superior. We look for others’ flaws as a way to conceal our own. We relish criticizing others as a defense against recognizing our own shortcomings.” Air (lug)Breathe appRest (rus)SleepStressSpark pg. 65-66pg. 69Trust in God (vertroue in God)
Hoe lank: 30min sweet n dag
“Perfect health depends upon perfect circulation.” 2T 531
Water (water)
60-70% van die liggaam is water
Hoeveel glase per dag is reg? 
Water tekort, en ons toekoms?
Sunlight (sonlig)
hoekom is sonlig belangrik?
dood bakteriee
goed vir bene
anti-kanker
versterk die immuunsisteem 
kan beskerm teen dementia en breinveroudering
gewisverlies
versterk tande
Die punt van al hierdie is, is dat God ons gemaak het vir DIE planeet—jou liggaam is so gemaak dat dit gebind is met die skeppingswêreld—jy is gemaak vir dit wat ons vind op die aarde, en daai goed is gemaak vir jou. 
Temperance (selfbeheersing)
Self-beheersing—watse gedagtes laat dit opkom?
Genesis 1:16 DIEBYBEL:A19331953
God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag; ook die sterre.
"True tempreance teaches us to dispense entirely with everything hurtful. and to use judiciously that which is helpful” vs wat mense altyd se, nee, jy moet net mtigheid voor oe he.“
For any happiness, even in this world, quite a lot of constraint is going to be necessary…every sane and civilised man must have some sort of principles by which he chooses to reject some of his desires and to permit others. One man does this on Christian principles, another on hygienic principles, another on sociological principles. The real conflict is not between Christianity and nature. For ‘nature’ (in the sense of natural desire) will have to be controlled anyway, unless you are going to ruin you whole life. 
Met ander woorde, dit is nie dat Christenskap gelyk is aan geen plesier of net “jy moenie dit nie, en jy moenie dit nie.” Selfbeheersing is iets wat enige mens moet instel as hy n gelukkige lewe wil he. 
Karl Heffner
Voorbeeld: kos en gesondheid, egbreek en huweliksgeluk, huweliks seminaar die naweek waar mense uit ervaring wys dat huweliksgeluk kom van self-beheersing en self-dood (die meer ekstreme vorm van selfbeheersing)
Galatians 5:22 DIEBYBEL:A19331953
Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
Hierdie self-beheersing gaan verder as net kos of drank of watookal
dit gaan in die area van emosies en geestelike toestand
"Pride is often driven by poor self-worth and shame. We feel so badly about ourselves that we compensate by feeling superior. We look for others’ flaws as a way to conceal our own. We relish criticizing others as a defense against recognizing our own shortcomings.”
Hierdie self-beheersing gaan verder as net kos of drank of watookal, dit gaan in die area van emosies en geestelike toestand"Pride is often driven by poor self-worth and shame. We feel so badly about ourselves that we compensate by feeling superior. We look for others’ flaws as a way to conceal our own. We relish criticizing others as a defense against recognizing our own shortcomings.” Air (lug)Breathe appRest (rus)SleepStressSpark pg. 65-66pg. 69Trust in God (vertroue in God)
Air (lug)
Breathe app
Rest (rus)
Sleep
Stress
Spark pg. 65-66pg. 69
Trust in God (vertroue in God)
“Would that all who have not chosen Christ might realise that He has something vastly better to offer them than they are seeking for themselves. Man is doing the greatest injury and injustice to his own soul when he thinks and acts contrary to the will of God. No real joy can be found in the path forbidden by Him who knows what is best and who plans for the good if His creatures.”  SC 46

Van my Bybelstudie (8 Mar 2018)

Die eerste ding wat ek opgetel het was dat genesing of gesondheid kom van wysheid, of God se woorde, of net goeie raad of woorde—dit wat baie keer in die Bybel genesing bring vir mense. Maar dit is nie regtig die woorde self nie, maar wanneer ons na die woorde luister

HEALTH Condition of being sound in body, mind, or spirit; used especially for physical health. Neither Hebrew nor Greek has a direct equivalent for our concept of health. Since a variety of terms is employed, English translations vary considerably in their use of the term “health.” The KJV has the most numerous references to health (17 times). Modern translations frequently replace health with other terms. The substitutions of the NRSV are typical. The most common substitution is healing for health (Prov. 3:8; 4:22; 12:18; 13:17; Isa. 58:8). Elsewhere the NRSV substituted “well” as a broader statement of well-being (Gen. 43:28; 2 Sam. 20:9) or help (Pss. 42:11; 43:5) and saving power (Ps. 67:2) as more specific instances of God’s assistance. The NRSV substituted “recovery” for health at Jer. 33:6, though rendering the underlying Hebrew as health elsewhere (Jer. 8:22; 30:17) as in KJV. At Acts 27:34 the NRSV has “help you survive” in place of “for your health.”

The health wish of 3 John 2 is typical of Hellenistic letters (cp. 2 Macc. 1:10; 3 Macc. 3:12; 7:1). The basic Greek concept of health is what is balanced. Thus the Greeks frequently used the adjective “healthy” (hugies) to mean rational or intelligible. The adjective is frequently translated “sound” in the NT (1 Tim. 1:10; 6:3; 2 Tim. 1:13; 4:3; Titus 1:9; 2:1, 8). See Diseases; Healing, Divine.

Proverbs 3:8 DIEBYBEL:A19331953
dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Proverbs 3:7–8 DIEBYBEL:A19331953
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here, en wyk af van die kwaad; dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Proverbs 4:22 DIEBYBEL:A19331953
Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ’n genesing vir hulle hele liggaam.
Proverbs 4:21–22 DIEBYBEL:A19331953
laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart. Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ’n genesing vir hulle hele liggaam.
Pr 12:
Proverbs 12:18 DIEBYBEL:A19331953
Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing.
Proverbs 13:17 DIEBYBEL:A19331953
’n Goddelose boodskapper val in die ongeluk, maar ’n betroubare boodskapper is ’n gerusstelling.
Jesaja is n baie interresante vers omdat die hoofstuk eintlik handle oor reformasie en ware geloof, teenoor valse geloof wat ons aanplak en dink die Here aanvaar.
Isa
Isaiah 58:8 NKJV
Then your light shall break forth like the morning, Your healing shall spring forth speedily, And your righteousness shall go before you; The glory of the Lord shall be your rear guard.
Isaiah 58:1–11 DIEBYBEL:A19331953
ROEP uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ’n basuin! En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes. Wel soek hulle My dag vir dag en het ’n behae in die kennis van my weë! Soos ’n nasie wat geregtigheid doen en die reg van sy God nie verlaat nie, vra hulle My na die regverdige verordeninge; hulle het ’n behae in die toenadering tot God. Waarom vas ons, en U sien dit nie? Waarom kwel ons ons siel, en U weet dit nie?—Kyk, op die dag as julle vas, soek julle geleentheid om sake te doen, en julle jaag al jul arbeiders aan. Kyk, om te twis en te kyf, vas julle, en om te slaan met misdadige vuis; julle vas nie nou om julle stem in die hoogte te laat hoor nie. Is dít die vas wat Ek verkies, die dag as die mens sy siel gaan kwel: dat hy sy hoof buig soos ’n biesie en sak en as uitsprei om sy bed te wees? Noem jy dit vas en ’n dag wat die Here welgevallig is? Is dít nie die vas wat Ek verkies nie: dat julle losmaak die bande van goddeloosheid, dat julle afhaal die stroppe van die juk en vry laat weggaan die verdruktes en elke juk stukkend breek? Is dit nie dat jy jou brood breek vir hom wat honger het, en ellendiges, swerwelinge in die huis inbring nie? As jy iemand sien wat naak is, dat jy hom klee, en jou vir jou eie vlees nie verberg nie? Dan sal jou lig deurbreek soos die dageraad en jou genesing skielik uitspruit; en jou geregtigheid sal voor jou uit gaan, die heerlikheid van die Here jou agterhoede wees. Dan sal jy roep, en die Here sal antwoord; jy sal skreeu om hulp, en Hy sal sê: Hier is Ek! As jy van jou verwyder die verdrukking, die uitsteek van die vinger en die leuenagtige woord, en jou siel laat uitgaan na die hongerige, en die neergeboë siel versadig; dan sal jou lig opgaan in die duisternis en jou donkerheid wees soos die middag. En die Here sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ’n tuin wat goed besproei is en soos ’n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie.
Nog n punt wat ek raak gesien het is, gesondheid het nie net te doen met ons fisiese of geestelike welstand nie. Dit het ook te doen met leerstellige welstand, of ons woorde:
1 Timothy 6:1–3 DIEBYBEL:A19331953
ALMAL wat diensknegte is onder ’n juk, moet hulle eie here alle eer waardig ag, sodat die Naam van God en die leer nie belaster mag word nie. En die wat gelowige here het, moet hulle nie verag omdat hulle broeders is nie, maar moet hulle des te meer dien, omdat hulle wat die weldade ontvang, gelowiges en geliefdes is. Leer hierdie dinge en wek daartoe op. AS iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie,
1 Timothy 1:10 DIEBYBEL:A19331953
hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars, meinediges en wat daar anders met die gesonde leer in stryd is,
1 Timothy 6:2–4 DIEBYBEL:A19331953
En die wat gelowige here het, moet hulle nie verag omdat hulle broeders is nie, maar moet hulle des te meer dien, omdat hulle wat die weldade ontvang, gelowiges en geliefdes is. Leer hierdie dinge en wek daartoe op. AS iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie, dié is verwaand en verstaan niks nie, maar het ’n sieklike sug na twisvrae en woordestryd waaruit ontstaan afguns, twis, lasteringe, bose agterdog,
2 Timothy 1:13 DIEBYBEL:A19331953
Hou as voorbeeld van gesonde woorde dié wat jy van my gehoor het, in die geloof en liefde wat in Christus Jesus is.
2 Timothy 4:3 DIEBYBEL:A19331953
want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ’n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,
2 tim
Titus 1:9 DIEBYBEL:A19331953
een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê.
Titus 2:1 DIEBYBEL:A19331953
MAAR spreek jy wat by die gesonde leer pas.
Titus 2:8 DIEBYBEL:A19331953
Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie.
,
Interessante gedagte:
Die Griekse woord vir gesondheid, ten minste vir die verse wat ons nou gelees het, is “hugies”. Speel klank en wys op skerm.
Related Media
See more
Related Sermons
See more