JESUS DIE CHRISTUS/MESSIAS

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 30 views

"Christus" beteken "Messias" of "Gesalfde". As die Christus is Jesus die een wat aan alle OT-verwagtinge voldoen. Paulus se frase "in Christus" dui op die intieme verhouding tussen Jesus Christus en sy mense.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

DIE CHRISTUS AS DIE GESALFDE EEN

“Christus” beteken: “Messias” of “Gesalfde”
As die Christus is Jesus die een wat aan alle OT-verwagtinge voldoen. Paulus se frase {in Christus} dui op die intieme verhouding tussen Jesus Christus en sy mense.

Die daad van salwing in die OT.

:13Salwing simboliseer God se roeping en word toegerus deur sy Gees.
1 Samuel 16:13 Afrikaanse Ou Vertaling
13 Samuel neem toe die horing met olie en salf hom te midde van sy broers, en die Gees van die Here het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword. En Samuel het klaargemaak en na Rama gegaan.
See also ; ; ;

Gesalfde OT-leiers

Priesters:

; ; ; ;
Exodus 29:7 Afrikaanse Ou Vertaling
7 Neem dan die salfolie en giet dit op sy hoof en salf hom.

Konings:

; ; ; ; ; ; ; ;
1 Samuel 24:6 Afrikaanse Ou Vertaling
7 en hy het aan sy manne gesê: Mag die Here my bewaar dat ek so iets aan my heer, die gesalfde van die Here, sou doen om my hand teen hom uit te steek; want hy is die gesalfde van die Here.

Die OT belofte van 'n toekomstige gesalfde leier

Isaiah 11:1–2 Afrikaanse Ou Vertaling
2 en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die Here.
See also ;

Jesus beweer self dat hy die Christus is

John 4:25–26 Afrikaanse Ou Vertaling
25 Die vrou sê vir Hom: Ek weet dat die Messías kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig. 26 Jesus sê vir haar: Dit is Ek wat met jou spreek!
See also ; ;

Jesus word erken as die Christus

Matthew 16:16 Afrikaanse Ou Vertaling
16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God.
See also ; ; ;

Jesus se eis dat sy identiteit as die Christus nie bekend gemaak moet word nie

Jesus’ reluctance to be known as the Christ is probably due to Jewish misunderstandings of the Messiah’s true role.
See also ;

Gronde vir die bevestiging van Jesus as die Christus

Jesus Christus se geboorte in Bethlehem

Matthew 2:4–6 Afrikaanse Ou Vertaling
4 en hy het al die owerpriesters en die skrifgeleerdes van die volk bymekaar laat kom en by hulle navraag gedoen waar die Christus gebore sou word. 5 En hulle het vir hom gesê: Te Betlehem in Judéa, want so is daar deur die profeet geskrywe: 6 En jy, Betlehem, land van Juda, is volstrek nie die geringste onder die vorste van Juda nie, want uit jou sal ’n leidsman voortkom wat vir my volk Israel ’n herder sal wees.
See also ;

Jesus Christus se geestelike salwing van God

Acts 10:38 Afrikaanse Ou Vertaling
38 met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.
See also ; ;

Jesus Christus se verkondiging van die Jubileum (jubelfees)

Luke 4:17–21 Afrikaanse Ou Vertaling
17 En die boek van die profeet Jesaja is aan Hom oorhandig; en toe Hy die boek oopmaak, kry Hy die plek waar geskrywe is: 18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig. 20 En nadat Hy die boek toegemaak en aan die dienaar teruggegee het, gaan Hy sit, en die oë van almal in die sinagoge was op Hom gevestig. 21 Toe begin Hy vir hulle te sê: Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul.
See also Isaiah’s words are borrowed from the language of the Year of Jubilee (Leviticus chapter 25), which was to be a time when true freedom was restored.

Jesus Christus se genesings bediening

Matthew 8:16–17 Afrikaanse Ou Vertaling
16 En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring, wat van duiwels besete was; en Hy het die geeste met ’n woord uitgedrywe; en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak, 17 sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het: Hy het ons krankhede op Hom geneem en ons siektes gedra.
See also ; ;

Jesus Christus se profetiese bediening

John 4:29 Afrikaanse Ou Vertaling
29 Kom kyk ’n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?
See also ; ; ;

Jesus Christus se lyding, dood en opstanding

Luke 24:26 Afrikaanse Ou Vertaling
26 Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie?
See also ; ; ; ;

Jesus Christus se vervulling van profesie

2 Corinthians 1:20 Afrikaanse Ou Vertaling
20 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.
See also ; ; ; ; ; ; ; ;

God se bevestiging van Jesus Christus as koning

Luke 1:32–33 Afrikaanse Ou Vertaling
32 Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee, 33 en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.
See also ; ;

Messiaanse titels wat van Jesus gebruik word

Die Seun van Dawid

; ; ; ;
Matthew 20:30–31 Afrikaanse Ou Vertaling
30 En daar het twee blindes langs die pad gesit; en toe hulle hoor dat Jesus verbygaan, roep hulle uit en sê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid! 31 En die skare het hulle bestraf, dat hulle moes stilbly; maar hulle het al harder geroep en gesê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid!
Matthew 15:22 Afrikaanse Ou Vertaling
22 En ’n Kananése vrou het van daardie gebied gekom en na Hom geroep en gesê: Wees my barmhartig, Here, Seun van Dawid! My dogter is erg van die duiwel besete.
Matthew 1:1 Afrikaanse Ou Vertaling
2 Timothy 2:8 Afrikaanse Ou Vertaling
8 Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie,

Die Seun van God

; ;
Matthew 14:33 Afrikaanse Ou Vertaling
33 Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en sê: Waarlik, U is die Seun van God!
John 1:34 Afrikaanse Ou Vertaling
34 En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is.
Matthew 14:33 Afrikaanse Ou Vertaling
33 Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en sê: Waarlik, U is die Seun van God!

Die Profeet

; ;
Matthew 21:11 Afrikaanse Ou Vertaling
11 En die skare sê: Dit is Jesus, die profeet, van Násaret in Galiléa.
John 7:40 Afrikaanse Ou Vertaling
40 Baie van die skare het, toe hulle die woord hoor, gesê: Hy is waarlik die profeet.

Die Koning van die Jode

; ; ;
Matthew 2:2 Afrikaanse Ou Vertaling
2 en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom hulde te bewys.
John 12:13 Afrikaanse Ou Vertaling
13 palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning van Israel.
Matthew 2:2 Afrikaanse Ou Vertaling
2 en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom hulde te bewys.

Hoë Priester

; ; ; ; ;
Hebrews 2:17 Afrikaanse Ou Vertaling
17 Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen.

Israel se verwerping van Jesus as die Messias

Jesus se Messiasskap is grootliks deur die Jode verwerp

Matthew 27:22 Afrikaanse Ou Vertaling
22 Pilatus sê vir hulle: Wat moet ek dan doen met Jesus wat genoem word Christus? Hulle sê almal vir hom: Laat Hom gekruisig word!
See also ; ; ; ;

Jesus is van godslastering beskuldig vanweë sy aansprake om die Christus te wees

Mark 14:61–64 Afrikaanse Ou Vertaling
61 Maar Hy het stilgebly en geen antwoord gegee nie. Weer stel die hoëpriester Hom die vraag en sê vir Hom: Is U die Christus, die Seun van die geseënde God? 62 En Jesus sê: Ek is. En u almal sal die Seun van die mens aan die regterhand van die krag van God sien sit en kom met die wolke van die hemel. 63 Toe skeur die hoëpriester sy klere en sê: Wat het ons nog getuies nodig! 64 Julle het die godslastering gehoor; wat dink julle? En hulle het almal Hom veroordeel dat Hy die dood skuldig was.

Dat Jesus die Christus is, is 'n sentrale Christelike geloof

John 20:31 Afrikaanse Ou Vertaling
31 maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam.
See also ;

The apostels se boodskap is dat Jesus die Messias is

Acts 5:42 Afrikaanse Ou Vertaling
42 En hulle het nie opgehou om elke dag in die tempel en van huis tot huis te leer nie, en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is.
See also ; ; ; ;

Jesus Christus is die verteenwoordigende hoof van die kerk

Die doop is in Christus

Galatians 3:27 Afrikaanse Ou Vertaling
27 want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.
See also ; ;

Jesus Christus leef binne gelowiges

Galatians 2:20 Afrikaanse Ou Vertaling
20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
See also ; ; ; ; ;
Related Media
See more
Related Sermons
See more