HOE OM DIE SALWING TE KRY

Johan Venzke
Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 13 views

Jesus is gesalf omdat Hy geregtigheid liefgehad het en goddeloosheid gehaat het, soos Psalm 45:8 verduidelik.

Notes
Transcript
Handout
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Isaiah 10:27 En in dié dag sal sy las afgly van jou skouer en sy juk van jou nek, en die juk sal tot niet raak vanweë die vettigheid.
Psalms 45:8 U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle.
God was tevrede met Jesus Christus soos aangedui by die Here se waterdoop.
Luke 3:22 en die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos 'n duif op Hom neergedaal; en 'n stem het uit die hemel gekom wat sê: U is my geliefde Seun; in U het Ek 'n welbehae.
· Hierdie neerdaal van die Heilige Gees in die vorm van 'n duif was die SALWING op Jesus Christus.
· Nadat dit gebeur het, het Jesus dit verduidelik...
Related Media
See more
Related Sermons
See more