DIE NATUUR VAN GEESTELIKE GROEI

GEESTELIKE GROEI  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 10 views

Having given spiritual life to his people, God expects them to grow to maturity.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

God desires the spiritual growth of his people

;
See also ; ; ; ; ; ; ;

DIE DOELWIT VAN GEESTELIKE GROEI IS OM SOOS JESUS TE WEES

Romans 8:29 AFRIKAAN
Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie Hy die Eerste is.
See also ; ;

ASPEKTE VAN GEESTELIKE GROEI

GROEI IN GENADE

2 Peter 3:18 AFRIKAAN
18 Sorg daaren teen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen
See also ;

GROEI IN GELOOF

2 Thessalonians 1:3 AFRIKAAN
Ons moet God altyd vir julle dank, broers. En dit is ook reg, want julle geloof neem sterk toe, en sonder uitsondering word julle liefde vir mekaar altyd meer.
See also

Growth in love

1 Thessalonians 3:12 AFRIKAAN
En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle mense laat groei en oorvloedig maak, net soos ons liefde vir julle.
See also ; ; ; ; ; ;

Growth in understanding

;
See also ; ; ; ; ; ; ;

Growth in holiness

2 Corinthians 7:1 AFRIKAAN
Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy
See also ; ; ; ; ;

Growth in fruitfulness

John 15:16 AFRIKAAN
Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra.
See also ; ; ; ;

Growth in contentment

Philippians 4:11–12 AFRIKAAN
Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp. Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.
See also ;

Examples of spiritual growth

In individuals

Samuel; John the Baptist

Jesus Christ:

;

Paul:

; ;
Apollos; Onesimus; Gaius

In the church

; ; ; ; ; ;
Related Media
See more
Related Sermons
See more